landbou.com (@landbou) header
landbou.com (@landbou) profile picture

https://teapawt.org/t.co/jiEySVrM5x is Landbouweekblad se webwerf - Boer op ons werf

Cape Town
Joined February 2009
Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)Photo by landbou.com (@landbou)
Dit is die vierde en laaste aflewering van Plaaspraatjies se reeks oor die Gibson-broers van die Koue Bokkeveld. Pa en seun, George en Alexander Gibson, vertel aan Mpact se Andrew Paterson en Niel Hugo oor hul reis in die vrugtebedryf. landbou.com/leefstyl/plaas-p…
1
122
Sakeliga het by die konstitusionele hof aansoek gedoen om as amicus curiae (vriend van die hof) toegelaat te word in ’n saak wat die publiek se toegang tot regshulp raak wanneer munisipaliteite onregmatig optree of versuim om die wet toe te pas. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
4
175
Die jongste uitbreking van voëlgriep in die kommersiële pluimveebedryf wys hoe dringend ’n praktiese en bekostigbare protokol vir inenting teen die siekte nodig is, sê Izaak Breitenbach van Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV). landbou.com/bedrywe/diere/vo…
1
190
Dit blyk dat die 14-jarige seun wat ’n 51-jarige huiswerkers na bewering op Saterdag 14 November doodgeskiet het, glo ’n gas op die plaas in die Barberton-distrik in Mpumalanga was. Die polisie probeer steeds vasstel wat tot dié voorval gelei het. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
2
5
375
Presisie spuitwerk is meer as net spoed. Die Case IH Patriot 3250 se gevorderde tegnologie verseker akkurate toediening, beperk vermorsing en help boere om insette optimaal te benut – selfs wanneer toestande verander. Lees meer: landbou.com/produkte-en-dien…
3
166