Andre Swanepoel (@Aquilla) profile picture
Ellisras
Joined May 2007
Saturday! will be spend before the TV what a nice bushveld afternoon!
Just got back home, Jburg nice but to cold for us BUSHVELDERS
Klaar met die onderhoud, Dit het baie goed gegaan nou net wag vir die uitslag
Maak reg vir Char onderhoud, wens my sterkte toe, Ek soek die job
past lunch, nou gou gaan koedoe drolle soek word erenstig benodig "want daar moet gespoeg word"
Gaan nou die leerlinge uitplaas "at Last"
Dankie dit is Vrydag 'n kort dag wat voorle dan net naweek rus en ontspan
Tot hoe laat werk primrose oos se predikant ek wil hom bel
Vaalwater is in sig Mooi sonsondergang xx
Vrydag Middag Klaar Gewerk Nou n Heerlike Naweek Wat Voorle :-)
Koue hier ook, gaan nou die res van die aand voor die TV deurbring met milo
Baie tevrede, na 'n spannings volle game
soek reaksie niemand wat wil praat oor die Bulls vs Sharks game nie
Bultong gekoop, bier in die yskas stoel reggeskuif wag nou net vir die kick-off
dink en doen net bulls vandag!
Wat maak julle klomp looooozers.