Hier is Ettiene Matwan besig in Vanrhynsdorp met die ontwikkeling van jong dansers, jy kan ook eenkeer in die maand na om luister om 19:30 in die program Kuns en Kultuur met Brian Owies
1
In Dwelmvry om 20:30 praat Brian Owies met Terry van der Merwe van NTC oor die ondersteuning van 'n verslaafde.
1
!Wen! Vanmiddag met Radio Namakwaland die geleentheid om die Maskam 4X4 challenge by te woon. Whatsapp die woorde "Maskam 4x4 challenge jou naam en van" na 0793507339.
1
Goeie middag, dis kuiertyd saam met Hesta Stols in Barshou vanmiddag tussen 13:00 tot 16:00.
13:10 Nuus Aktueel
13:30 Landbou Aktueel
13:45 Luisteraarskeuse
14:30 5 minute van hoop saam met... facebook.com/permalink.php?s…
Die Invincible Rugby Club by Brian Owies in Jeugtyd
Wedstryd Sekretaris Salvester Coetzee
Hoof afrigter Hilton Skippers
1
hier is die foto's CAB Lede wat gisteraand by Brian Owies in die program Dwelmvry gekuier het
Errol Job Streeksvoorsitter van die CAB met
Heinrich en Enjolina.

