Afrikaanse grappe (@AfrikaanseG) profile picture

Hoe weet jy as n swanger vrou n vibrator gebruik? . . . Haar kinders hakkel.

Joined October 2012
Photo by Afrikaanse grappe (@AfrikaanseG)Photo by Afrikaanse grappe (@AfrikaanseG)Photo by Afrikaanse grappe (@AfrikaanseG)Photo by Afrikaanse grappe (@AfrikaanseG)Photo by Afrikaanse grappe (@AfrikaanseG)Photo by Afrikaanse grappe (@AfrikaanseG)Photo by Afrikaanse grappe (@AfrikaanseG)Photo by Afrikaanse grappe (@AfrikaanseG)Photo by Afrikaanse grappe (@AfrikaanseG)Photo by Afrikaanse grappe (@AfrikaanseG)
Wat is hard as jy dit by jou mond insit en sag as jy dit uithaal? Bubblegum!
1
7
Sommige mense hou nie van baarde nie, maar jy moet dit kans gee; dit groei op ‘n mens.
1
2
Jannie se ouers wys vir hom hul troufoto’s.  En Jannie vra: "Pappa, is dit die dag toe mamma vir ons begin werk het?"
7
4
In Brakpan word nie voertuie gesteel nie, omdat elke huisgesin ten minste drie gekwalifiseerde karwagte het.
2
2
In die pubHoe het jou afspraak gisteraand met jou baas se dogter afgeloop?Ek moet moes oop kaarte speel..Master-kaart, Visa-kaart, Bob-kaart
1
3
"Daar's twee gate in my broek!"          "Wel, moenie net daar staan nie, steek jou bene daardeur."
1
3
Roses are red, violets are blue. If Oscar is your valentine, don't use the loo.
4
5
Hoekom staan 17 blondines buite die kroeg? Want hulle moet 18 wees om te kan ingaan
6
4
Brakpan pick up line : Ek het asma maar ek voel altyd beter na n pompie.
1
5
Brakpan onnie sien dat Jan let nie op in die klas nie. Onnie: "Jan bliksem! Wat is 101+144+201?" Jan: "M-net, kykNET en Supersport mnr!"
4
4
Ma, die kinders spot my oor my groot ore."moenie jou aan hulle steur nie, my kind. Staan net bietjie soontoe dat ma die televisie kan sien
5
2
Gatiep loop met 'n spul sinkplate onder sy arm die straat af.Sy pel vra:Wat is daai?Gatiep: Ek is vanoggend geskei en ek het die huis gekry.
3
3
 Seks is soos 'n payslip. Mens praat nie rerig daaroor nie, want dalk kry die ander ou meer as jy.
2
'n Ware rassis is iemand wat 'n zebra skiet en dan net biltong maak van die wit stukke.
7
20
Wetenskap het bewys dat vrouens se wangspiere so sterk is dat dit hulle bene toehou as hulle dikbek is.
1
4
Hoekom gee 'n mens nie vir blondines by die werk teetyd nie? Dit vat te lank om hulle weer op te lei.
2
3
Hoekom neem dit 'n blondine so lank om 'n soutpotjie vol te maak? Sy sukkel om die sout deur die gaatjies te kry.
1
3