
Singer/Songwriter π€ Guitarist πΈ Producer πΉ Bookings: [email protected]
Joined February 2022
- Tweets168
- Following9
- Followers26
- Likes3
Ek wil jou vir my vat,β
Want jy is my kat.β
β
Happy 2023 julle mooi mense! π€πΌ Geniet die res van die lang naweek en maak seker jy save Wieβs Jou Kat op jou gunsteling playlist. π₯
#DannySmoke band #WiesJouKat#music #show #rock #musician #newmusic # SAmusic #producer #afrikaans
1
207
Wille throwback na die Wieβs Jou Kat shoot. πΈβ
Wat is julle New Yearβs planne?β
.β
.β
.β
#DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock #musician #newmusic #Samusic #producer #afrikaans #afrikaansislekker #afrikaansmusiek #trotsafrikaans #afrikaansmusic #singer
288
Merry Christmas Guys!β
Wat maak julle vandag?β
#DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock #musician #newmusic #Samusic #producer #afrikaans #afrikaansislekker #afrikaansmusiek #trotsafrikaans #afrikaansmusic #singer
3
145
Die Wieβs Jou Kat musiekvideo is nou beskikbaar vir JOU streaming pleasure! Gooi hom kliphard op jou speakers en sing saam. πβ
.β
.β
.β
#DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock #musician #newmusic #Samusic #producer #afrikaans #afrikaansislekker
1
194
Ek hoop Wieβs Jou Kat is al op jou braai playlist vir die vakansie. β
β
Let me know in die comments wat maak julle die vakansie. β
.β
.β
.β
#DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock #musician #newmusic #Samusic #producer #afrikaans #afrikaansislekker
1
115
GROOT FM throwback! πβ
Dankie aan @diegrootontbyt vir die lekker onderhoud! β‘β
.β
.β
.β
#DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock #musician #newmusic #Samusic #producer #afrikaans #afrikaansislekker #afrikaansmusiek #trotsafrikaans #afrikaansmusic #singer
3
What is a koala's favourite pop song?
Koala me maybe.. π€πΌπ¨
#eksjammer π
Hier is βn lekker throwback na βn epic toer waar ons in September bietjie music gaan maak het in Australia! π¦πΊ
#koala #austraulia #ausie #sydney #DannySmokeΒ #joulippeΒ #lippeΒ #bandΒ #musicΒ #showΒ #rock
Het julle al my nuutste musiekvideo uit gecheck? π Dit was sulke cool experience om saam met sulke talentvolle mense te werk. πͺπΌ Dankie aan almal wat gehelp het met die produksie. Ons het hard gewerk, en ek is baie trots op die! π₯
Laat weet my bietjie wat julle daarvan dink.
Wieβs Jou Kat? πΎ
Wys ons wie jou kat is en tag hom of haar hier onder. π»
#DannySmoke #wiesjoukat #angeliquegerber #music #show #musician #newmusic #Samusic #afrikaans #afrikaansislekker #afrikaansmusiek #trotsafrikaans #afrikaansmusic #singer #musicvideo
1
Sound of the drums
Beating in my heart
The thunder of guns
Tore me apart
You've been
THUNDERSTRUCK! β‘
Ek voel lewendig elke keer wat ek my guitar op tel en op 'n verhoog stap. π΅ Dit is 'n elektriese gevoel wat ek net nie kan af skud nie. πΈ
1
Hier is actual footage van my vanoggend toe ek sien dat die Wie's jou Kat musiekvideo al amper op 8K views staan (in net 3 dae)! πΊπΌ Baie dankie vir elke view, like, share en comment, ek waardeer elke liewe een van julle! π«ΆπΌ
1
2
As jy dit nog nie gaan kyk het nie, click op die link hieronder en kyk hoe die talentvolle @AngeliqueGerber weg geneem word na 'n fantasie wΓͺreld. π
Check dit uit π youtube.com/watch?v=ZbETI181β¦
#DannySmoke #wiesjoukat #angeliquegerber #music #show #musician #newmusic #Samusic
1
1
Die Wie's Jou Kat musiekvideo is maar net 4 ure uit en ek wil graag net dankie sΓͺ vir almal se ondersteuning sover! π€πΌπ₯π€πΌ
Ek wil ook baie dankie sΓͺ aan @jacarandafm wie my musiekvideo eksklusief vrygestel het en diΓ© lekker artikel geskryf het. ππΌ
Click op die link in my bio!
In net 'n paar minute kom my eerste musiekvideo in twee jaar uit... π±Baie dankie aan die talentvolle Angelique Gerber wat sulke amazing rol gespeel het! π«ΆπΌ Dankie ook aan Conrad Hero van Dapper Media wat my vision so mooi by mekaar gebring het! ππΌ
Link in my bioπ€©
#DannySmoke
1
βEk wil jou meer.β
Doen met daai lyrics net wat julle wil. π
Comment π± as julle al WIEβS JOU KAT op jou gunsteling playlist gesave het.
#DannySmoke #wiesjoukat #music #show #musician #newmusic #Samusic #afrikaans #afrikaansislekker #afrikaansmusiek #trotsafrikaans #Afrikaans
Net toe julle dink julle ken my slat ek julle met hierdie nommertjie. β‘
Ek en my suster @rochellerautenbach kom van βn klein dorpie af waar my pa ons forseer het om boeremusiek te speel. πͺ Vandag is ek moerse trots daaropβ¦back then, not so much. π
#afrikaans #boeremusiek
1
Ons het ook baie inspo van die movie gekry vir die πͺππβπ¦ ππ’π¨ πππ§ musiekvideo wat diΓ© VRYDAG uit kom. π€©
Wie weet wat die naam van die movie is.
#DannySmoke #wiesjoukat #DirtyDancing instagram.com/p/ClCOhTgomw9/




