Hardloop na 'n gesonder jy deur aan te sluit by die @intercaregroupsa #ClassicRoadRace op 4 Februarie 2023 in Rietondale, Pretoria. Kies tussen 'n 5km-, 10km- en 21.1km-wedloop. Registreer hier: entryninja.com/events/78444-…
Aanlyn-inskrywings sluit op 25 Januarie 2023.
Just posted a photo @ GROOTfm 90.5 instagram.com/p/Cn1xwW-o47H/… – at Pretoria, South Africa
GROOTfm 90.5 retweeted
Elize-Mari Coetzer, departementshoof van Bestuurswetenskappe, gesels op radio oor die splinternuwe BComHons (Ondernemingsbestuur)-kwalifikasie.
@BosveldStereo @Rosestad1006 @lekkerfm @BokRadio @GrootFM @PretoriaFM @FmHarties @Kosmos941 @RHB936fm
Skakel regstreeks in!
GROOTfm 90.5 retweeted
Rob Hersov Speaks Out | Die GROOTbrekfis youtu.be/5TO2c01gtXI via @YouTube
GROOTfm 90.5 retweeted
Interview with #RobHersov speaking out and without any fear... Listen to the full interview here: youtu.be/5TO2c01gtXI #DieGROOTBrekfis @GrootFM @charonike101
Hardloop na 'n gesonder jy deur aan te sluit by die @intercaregroupsa #ClassicRoadRace op 4 Februarie 2023 in Rietondale, Pretoria. Kies tussen 'n 5km-, 10km- en 21.1km-wedloop. Registreer hier: entryninja.com/events/78444-…
Aanlyn-inskrywings sluit op 25 Januarie 2023.
Just posted a photo @ GROOTfm 90.5 instagram.com/p/Cl8eEsAofJQ/… – at Pretoria, South Africa
GROOTfm 90.5 retweeted
Veels geluk aan ons wonderlike mediavennoot @GrootFM met julle NEGENDE verjaardag! Dankie vir 9 jaar se luistergenot, ons sien uit na die volgende 9. Gaan GROOT!
'n Baie spesiale boodskap en liedjie van @sacares4life se #Skoliwe-leerders! Wow! DANKIE!! @ GROOTfm 90.5 instagram.com/p/Cg4Dpf1IoUF/… – at Pretoria, South Africa
GROOTfm 90.5 retweeted
Hulp wat groei. Fantastiese Terugploeg-nuus! Ons het sopas 200 pekanneutbome vanaf @plantlandgarden ontvang as deel van @GrootFM en Plantland Garden Centre se September Boomplantweek-veldtog. #hulpwatwerk #onsgeeom Lees meer: atterburytrust.org/905-bome-…
'n GROOT dankie aan @mustangsallysmontana vir die heeeeeerlike EN GROOT middagete! Jy kan enige tyd ophou eet...maar jy wil nie!
#gaanGROOT #eetGROOT instagram.com/p/CfJhUHGonxN/…
In die nuus vanoggend:
Tennis: Rafael Nadal maak 'n wen-terugkeer by die Madrid Ope.
Die bekende spotprentkunstenaar, Fred Mouton, sterf ná ’n stryd met kanker.
#GROOTnuus
#jougrootstefm
#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Die EFF beweer die polisie het belangrike bewyse op Hillary Gardee se moordtoneel gemis.
Rusland sê Israelse huursoldate veg vir Oekraïne.
#GROOTnuus
#jougrootstefm
#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Minister Gwede Mantashe gaan met Sibanye-Stillwater en die stakende vakbonde vergader.
Die Poskantoor skort lugpos na China op te midde van die Covid-19-vlaag.
#GROOTnuus
#jougrootstefm
#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Minister Pravin Gordhan sê die regering oorweeg dit nie om 'n ramptoestand by Eskom af te kondig nie.
Cyril Ramaphosa sê produktiewe vennootskappe kan werkskepping versnel.
#GROOTnuus
#jougrootstefm
#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, het die mandaat om maskers te dra hernu.
Daar was nog 'n styging in nuwe Covid-19-gevalle in Suid-Afrika.
#GROOTnuus
#jougrootstefm
#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Die VN waarsku die gevalle van seksuele geweld deur Russiese soldate wat ondersoek word, is die ore van die seekoei.
Kevin Anderson het sy uittrede aangekondig.
#GROOTnuus
#jougrootstefm
#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Dudu Myeni verskyn vandag weer in die hof.
Gwede Mantashe sê die polisie het 'n groot rol om politieke moorde af te weer.
#GROOTnuus
#jougrootstefm
#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Die Wêreldgesondheidsorganisasie monitor nuwe sub-variante van Covid-19 in Suid-Afrika.
Raymond Zondo het die wyse waarop Malesela Teffo verlede week in hegtenis geneem is, veroordeel.
#GROOTnuus
#jougrootstefm
#GROOTfm905












