Sagtebal tye vir 12 September.
A-veld: 0/19
Cen vs AK
10:30-11:45
C-veld: 0/14
Cen vs HBP
10:30-11:45
H-veld: 0/16
Cen vs OVK
07:30-8:45
1
Frikkie Du Toit is een van die 15 leerlinge wat deur is na die volgende rondte van die IT olimpiade. Geluk Frikkie.
Noord Gauteng kampioenskappe: Lize Botha wen O/18 dogters. Rievan Lombaard - derde plek seuns 16 jr.
Dis die landloop prestasies.Geluk
Sagtebal Centurion vs Eldoraigne. Centurion 6 spanne wen , Eerstes speel 29 Augustus. Geluk Meisies .
1
Lize Botha wen Noord Gauteng Landloop ksmpioenskappe dogters O/18. Rievan Lombaard wen brons (3de plek) seuns 16 jaar. Mooi Woeries.
Beste pitchers in SA. Marianke v/d Merwe is gekies as die beste pitcher in SA en sy is in gr 10. – at Centurion, South Africa
Seunshokkie teen CBC:
O/14s wen 3-0
O/16s wen 2-1
Eerste span verloor net net 2-3. – at Centurion, South Africa
Netbal- 1ste wen 27 15, o/17A wen 16-11, o/14A wen 14-9. O/16B wen13-12. Ons wen 17-12 teen Eg in span kompitisie. – at Pretoria, South Africa









