teapawt
$
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
South Africa
Joined April 2013
Tweets
1.5K
Following
68
Followers
333
Likes
74
74
Media
74
Media
Tweets
All
Posts
Sort by
Most recent
Popular
Tweets & Replies
Reposts
Media
Search
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
5 Apr 2015
Seks is vir grootmense. Ons is almal nog kinders.
3
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
1 Dec 2014
Follow op instagram: domeinholtz
1
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
13 Nov 2014
Vanaand drink ek een op almal wat 'waardeer' reg kan spel.
Translate post
1
2
3
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
8 Nov 2014
Oë is lelik as hulle lieg.
3
4
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
2 Nov 2014
Koue voete maak warm liefde.
Translate post
3
3
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
2 Nov 2014
Jy is beautiful vir elke verkeerde rede.
6
3
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
29 Oct 2014
n Pizza is nie lekker as dit nie rond is nie. Maak nie saak watter plek dit gemaak het nie.
Translate post
1
Domein Holtzhausen retweeted
Sean Herbst
@sean_herbst
5 Oct 2014
– at Southport, South Africa
1
1
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
16 Sep 2014
n Heartbreak breek nie die harte in gelyke dele nie.
1
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
16 Sep 2014
As jy wil hê hy moet langer by jou kuier, maak sy koffie warmer.
Translate post
31
14
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
14 Sep 2014
As voilets orange moes wees, sou poësie baie meer challenging gewees het.
Translate post
2
2
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
14 Sep 2014
Ek wil my droom volg, maar ek wil nie soos n stalker lyk nie.
Translate post
3
1
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
14 Sep 2014
Om van Pretoria te wees is n pickup line op sy eie.
3
4
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
2 Sep 2014
Ek moet leer om lief te raak vir dinge wat my kan lief hê.
Translate post
2
3
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
1 Sep 2014
Jys die definisie van lameassbitch as jy n facebook album het met die naam "me*"
1
2
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
31 Aug 2014
My hande gaan joune nog vashou eendag.
Translate post
3
3
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
25 Aug 2014
Ek kort bitter vinning n matriekafskeid date van 1.85 of langer.
2
3
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
21 Aug 2014
As alles soos ons proe, hoekom moet ons doodgemaak word?-hoenders
Translate post
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
21 Aug 2014
Ekt naby n atheist genies toe sê hy : science appreciates you.
Domein Holtzhausen
@HoltzDomain
21 Aug 2014
Wanneer jy in jou kar klim, grou in jou neus. Want dit maak jou mos invisible.
1
Load more