Ina Brink (@InaBrink2) header
Ina Brink (@InaBrink2) profile picture

A little bit of this and a little bit of that.🦋 No DM's. Author : Defeated by Justice / Jamaica https://teapawt.org/t.co/podgYMrdu7 / https://teapawt.org/t.co/akJqKFEvKF

Wonderland
Joined June 2022
Photo by Ina Brink (@InaBrink2)Photo by Ina Brink (@InaBrink2)Photo by Ina Brink (@InaBrink2)Photo by Ina Brink (@InaBrink2)Photo by Ina Brink (@InaBrink2)Photo by Ina Brink (@InaBrink2)Photo by Ina Brink (@InaBrink2)Photo by Ina Brink (@InaBrink2)Photo by Ina Brink (@InaBrink2)Photo by Ina Brink (@InaBrink2)
💕
17
11
154
29,826
Aaah man... Just go follow this chick if you love food and cooking. Executive and consultant chef taking the fuss out of cooking after years of pretentious kitchen environments... And she could easily own a stand up comedian stage👌🌶️ chefs kiss 👌 @The(H)angryChef on tick tock☺️
7
153
My eldest wrote me a poem for mother's day... Years back when she finally understood. I took the core of her heart wrenching poem and reworked it into lyrics for song... I had this epiphany with my mom as well. May all daughters reach that sacred space.... And yes some mothers don't earn a space in this conversation. 🌹 Mamma my woorde is min...
4
4
37
400
Now this is a chilly😍😍😍
Almost 20cm long … going to use in a curry today, then try to plant the seeds 🫣🫣
1
11
287
Kom Huis toe... As ek iets by jou voete kan lê Net een keer, asb hoor wat ek sê Dit mag dalk nie nou vir jou sin maak, Maar my kind, eendag gaan dit belangrik raak. Wanneer die lewe mooi note speel Kom huis toe en kom deel Wanneer die druk van buite te swaar raak Kom huis toe, sodat ons kan help dra en ligter maak. Wanneer liefde jou onverhoeds vind Kom huis toe met jou opgewondenheid my kind. As die donker ooit te donker druk Is jou huis waar jy veilig gesond kan raak. Waar jou wortels diep groei En in onweer jou ankers jou vasboei Waar storms kalmer voel En sonskyn warmer spoel Oop arms sal altyd vir jou wag Elke dag en nag, Want jy het ‘n huis en of jy nou net iets wil deel Of liefde en energie wil kom steel, Kom huis toe. ©Ina Brink
17
14
2
105
1,872
Night night sleepy tight 😘🤗
12
1
48
605
Cheffing without being a chef😜🍷
5
1
57
593
Enslin my little big monster baby, in a tough week you put a smile on my face😁😁😁👊 no 11 and 22 in one clip. When he is not in the red and blue of Breziers, check him in white..... Ooooh weee... Chills👊👊👊
3
29
639
The wildest animal encounters ever caught on camera. 🤯
32
586
10,349
3,576,234
Bitter man Jy gluur my aan Verdruklik skaam Blou oog man In spieel glinster glas Staar ek in myself vas En my beeld is vreemd, Want in jou oog vasgevang Is die drogbeeld n slang Vlerke deur skubbe vervang En dit maak my bang Is dit regtig ek? Of my beeld deur jou refleksie vervang? Ons moet betaal en betaal Vir die lewens rit Op en af skuins getrek Dwars Verneuk, lang uitgerekte steiltes En kortstondige sielsveryke Die koste brutaal Fyn beplan vir genoeg vaal Sodat ons aanhou in betaal Verkragte Meester's plan Deur man. ©Ina Brink
5
3
36
409
Gorrel Ek's bang vir my eie taal Dit weergalm te warm terug En die buffer van n vreemde tong Maak dit wat gegorrel word Sagter Amper onwerklik Soos n storie in n boek Waar mens antwoorde soek En as ek die swart op wit bestudeer Maak die griekse klanke minder seer En hier sit ek in jou walms Asemhaal is moeilik Daars n gesluk Na asem Wurg greep van mistige druk Oe wat traan Herhinneringe wat in wolk opgaan Ek bly staan En sluk Tot my bors ruk En dan Die lewe gaan aan ©Ina Brink
9
5
49
542
☺️❤️💫🥂
2
1
32
618
Cutie patuty 😘☺️ top 3 placement tonight for the baby of the show🥹
4
34
536