Lidia Rauch (@LidiaRauch) header
Lidia Rauch (@LidiaRauch) profile picture

Founder of @bloom_RSA | Passionate about creating a more equitable society

Joined April 2012
Photo by Lidia Rauch (@LidiaRauch)Photo by Lidia Rauch (@LidiaRauch)Photo by Lidia Rauch (@LidiaRauch)Photo by Lidia Rauch (@LidiaRauch)Photo by Lidia Rauch (@LidiaRauch)Photo by Lidia Rauch (@LidiaRauch)Photo by Lidia Rauch (@LidiaRauch)Photo by Lidia Rauch (@LidiaRauch)
Replying to @Uber_Support
@Uber_Support what is happening? No ubers available from OR Tambo airport?
1
1
Replying to @Uber
@Uber completely unavailable at OR Tambo airport this evening. Have been struggling for 30minutes
Thank you so much for the invitation to form part of the important conversation about racism at Hoërskool Jan Viljoen, and whether a school name change will have a positive impact, @Newzroom405 🙏
1
The impact of our history is and will remain tangible for as long as we choose to ignore it’s impact. The only way to change this is a deep and real commitment towards anti-racism. 🇿🇦 Nie ligte musiek nie, maar ons verantwoordelikheid. ✊
1
youtu.be/RTcx5XPpYRw ‘n Eerlike gesprek met Edwin Lott Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden oor versoening in Suid-Afrika. 🇿🇦 Edwin Cleophas: Besturende direkteur van Social Justice Agency | Sosiale kohesie, geregtigheid en transformasie aktivis & fasiiteerder.
1
Yvette Lucas: CEO van Nahre Conulting | Geestelike berader | Geestesgesondheidsaktivis Schalk van Heerden: Voorsitter van Betereinders | Leraar by Fontainebleau gemeente
1
Episode 26 met @GeorgeRauch1 is uit! 🌻 George Rauch: Pa | Predikant | Denker In hierdie episode gesels ek met my pa. Hierdie is verseker die mees spesiale episode wat ek al opgeneem het en seker ooit sal, want dit is met my OG.
Episode 26 with George Rauch is live! 🌻 George Rauch: Dad | Pastor | Thinker In this episode, Lidia speaks to her dad. This is definitely our most special episode ever!
2
Een van die mense wat die grootste invloed gehad het (en steeds het) op my denke en hoe ek sin maak van die wêreld rondom my. Sy storie en perspektief is een wat vir my diep saak maak en een wat ek glo gehoor moet word. Veral in hierdie spesifieke tydstip in ons land.
1
Ek het onlangs die voorreg gehad om met @IvorSwartz en @rudiswa te gesels op hulle splinternuwe program, ‘Ons Vir Jou’.
1
1
4
@rudiswa en @IvorSwartz is beide predikante, wat opreg toegewy is aan versoening en om hul agentskap te gebruik om Suid-Afrikaners te kry om met mekaar te praat ipv oor mekaar. En beide goeie vriende op wie ek baie trots is, if I might add! 😉
1
1
Replying to @bloom_RSA
@bloom_RSA is officially one year old! 🌻 I would like to thank every single person that supported my dream this past year. Despite the crazy ride 2020/21 was, I couldn’t have asked for a better first year. 💛
1
Happy Freedom Day! 🇿🇦 Today we celebrate the 27th birthday of our democracy! May we remember that the reason for this public holiday is because on the 27th of April 1994 we held our first post-apartheid national election, where anyone could vote regardless of race.
2
May we never forget the importance of celebrating this day and honouring the freedom fighters that came before us. ✊🏾✊🏽✊🏼
1
Ek het die opwindende geleentheid gekry om ‘n maandelikse potgooi vir @mylitnet aan te bied: Wys my jou Waarheid. 🎧📲 Ek kon nie dink aan ‘n beter eerste gas as @IvorSwartz nie.
1
1
2
@IvorSwartz , baie dankie dat jy jou waarheid gedeel het. Diep waardering vir jou, my vriend. Luister gerus. Hierdie was ‘n baie spesiale, verrykende gesprek vir my en ek is seker dit sal vir jou ook wees. 🌻 Click hier👇 litnet.co.za/wys-my-jou-waar… #wysmyjouwaarheid #choosejoy
1
Dankie Gielie! So lekker gewees om te gesels. xx
Heerlike gesprek met @lidiarauch op haar podcast oor versoening, diversiteit en alles tussenin. directory.libsyn.com/episode…
1
Ek deel my gedagtes oor Solidariteit se nuwe #onssalself werkherstelprogram in my nuutste @mylitnet meningsartikel. Ek glo #OnsKanSaam 🇿🇦 Click hier 👇 litnet.co.za/onskansaam/?fbc…
1
1
Ek het probeer dink aan hoe ons aktief aan Nelson Mandela se visie van nasie bou kan werk en het met #MissieErfenis2030 vorendag gekom as ’n manier om te begin. Click hier vir my nuutste meningsartikel oor #MissieErfenis2030 👇 litnet.co.za/missieerfenis20… #heritageday #choosejoy
Gelukkige Erfenisdag! 🇿🇦 Mandela het in 1996 gesê: Toe ons besluit het om Erfenisdag een van ons nasionale dae te maak, het ons dit gedoen omdat ons geweet het dat ons ryk & gevarieerde kulturele erfenis ’n diepgaande mag het om ons nuwe nasie te help bou
Ek wonder ons nie oomblikke van opregte waardering doelbewus moet skep oral waar ons die geleentheid kry nie. Ek is oortuig dat die effek besonders sal wees. 🌈 Ek het my gedagtes met @mylitnet gedeel. Click hier👇 litnet.co.za/waardering-is-n… #choosejoy
“Ons moet streef daarna om ander se vryheid te ontsluit deur ons eie reis” - @louisvdr Click hier om te luister 👇: directory.libsyn.com/episode… #fearlessandunfiltered #bloomenterprise #inquiry #authenticity #inclusivity
Om met @louisvdr te gesels en om by hom te leer was 'n voorreg. Hy het baie om met hierdie wêreld te deel. Ek hoop dat hierdie episode jou sal uitdaag, inspireer en bemoedig. Hierdie was so ongelooflike spesiale episode vir my.
Ek en @louisvdr gesels oor versoening, restitusie, 'wit werk', verantwoordelikheid, spiritualiteit en baie meer. @louisvdr is toegewy aan inter-rasse versoening en alles wat daarmee gepaard gaan. Sy lewe, siel en menswees spreek opreg daartoe.
Hierdie week se Fearless & Unfiltered episode is met een van my gunsteling mense op die planeet! My liefste vriend en een van die mooiste siele, @louisvdr Louis van der Riet: Teoloog | Akademikus | Aktivis | Voorbeeld
Kan ons werklik Vrouemaand vier sonder om met onsself eerlik te wees oor die realiteit van geslagsgebaseerde geweld? Ek het my gedagtes met @mylitnet gedeel. Click hier vir my artikel 👇: litnet.co.za/kan-ons-werklik… #StandUp #SpeakUp #BeTheDifference #EndGenderBasedViolence
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie. Ek het my gedagtes met @mylitnet gedeel: litnet.co.za/hoe-dit-is-met-… #choosejoy
1
1