Charles Smith (@Mauser22) profile picture

Journalist. Bloemfontein, Free State; SA. Love rugby, Cheetah supporter. Love classic rock, Afrikaans rock & African music.

Bloemfontein
Joined November 2009
Photo by Charles Smith (@Mauser22)Photo by Charles Smith (@Mauser22)Photo by Charles Smith (@Mauser22)Photo by Charles Smith (@Mauser22)Photo by Charles Smith (@Mauser22)Photo by Charles Smith (@Mauser22)Photo by Charles Smith (@Mauser22)Photo by Charles Smith (@Mauser22)Photo by Charles Smith (@Mauser22)Photo by Charles Smith (@Mauser22)
Net 23 000 wit boere voed 60 miljoen mense in die land.
➡️ 42,000 less White South African farmers feeding a population of 64,747,319 in 2025 as opposed to 40,600,000 in 1994.
19
Die polisie het ses mense aangekeer nadat ANC-lede van Ace Magashule se faksie die N6-snelweg buite Bloemfontein versper het. Skote het ook geklap.
1
3
6
2,149
Kameraad Kapoetin en sy tjom.
1
As jy dink jy is die groot hond, maar jy is net die hanswors van die koning van die staatskapers.
Carl Niehaus doesn't get respected despite running around the country supporting criminals 😂
1
2
Trump en God: Dan is ek nie ’n Christen nie - netwerk24.com/Stemme/Sielsgo… @Netwerk24
1
4
Ons smaails ook gekaap in Guptastaat - netwerk24.com/Stemme/Menings… @Netwerk24
Woelwater Leah word ‘baie geniet in die hemel’ - netwerk24.com/Nuus/Algemeen/… @Netwerk24
Ons kort ’n Leah-dag van liefde vir almal - netwerk24.com/Stemme/Sielsgo… @Netwerk24
KYK: Stop sinlose veilings, pleit platgeslane boere - netwerk24.com/Nuus/Algemeen/… @Netwerk24
Grey vs Paul Roos, Bloemfontein. Pawiljoene gepak. Jandri Barnard, Grey-matriek in 2017, staan voor die pawiljoen vol Grey-seuns met die skool se vlag wat in sy bril weerkaats.
Natuurskouspel. Wanneer die kouefront uit die suide met sy koue, oranjegrys wolke bots met die blouswart donderweerwolke wat deur die noordwestewind aangewoed word.
3
As jy voel jy sleep swaar aan jou bagasie, kyk na die ou. teapawt.org/unarineprudy/status/10…
Grab a chair while we are waiting for baba ka duduzane to drop some files
1
1
Daar val Zoempies van sy troon. Eers nadat hy SA vernietig het. Ironies dat Ace, sy groot pel, hom moes uitskop. #zokoftrano
1
1
Is Ace ons nuwe Des? Ace Magashule kan korter sekt.genl van ANC wees as wat Des van Rooyen minister was. Eisj. #ANC54
1
2
Nuwe era wag vir SA. Cyril gaan president word. Koebaai Zuma en Eisj!!!!!
3
Mimosa Mall in Bloemfontein brand. Al die besoekers en personeel ontruim. Brand in Checkers. #brandmimosa
Beste Bokke: Marx, Etsebeth, Cronje, Lood, Serfontein, Kriel. Geluk aan Allister Coetzee & span. Puik toets. #boktrots
1
3