NET Afrikaans (@NETwAfrikaans) header
NET Afrikaans (@NETwAfrikaans) profile picture

Jou eie TV platform vir slegs R49 p/m. Sluit aan en ondersteun ons taal. Geniet vars, nuwe, eksklusiewe Afrikaanse programme. https://teapawt.org/t.co/3lBIZpdctr

South Africa
Joined November 2021
In hierdie episode kuier Pieter in Komatipoort, hy vang vis met Strauss Fishing en Taurus Tiger Fishing. Pieter kuier lekker saam met Komatipoort se mense. --- HoekToe eksklusief te sien op NET Afrikaans besoek net-afrikaans.com om u subskripsie @ slegs R49 p/m te koop.
1
2
199
NET Afrikaans bied u 'n groot Kersgeskenk. Vir die maand van Desember kan u al ons Nostalgiese ou rolprente gratis geniet! Daar is meer as 40 rolprente wat u sal laat skaterlag en huil. Gaan na die volgende link, sit terug en geniet. net-afrikaans.com/nostalgie #afrikaanssalbly
2
Pas gelaai: KATKOORS EP 10. Stephano voel sleg oor die vorige dag se drama en besluit om die katte so bietjie te bederf. #Everyone
1
NET AFRIKAANS DIE DIGITALE STROMINGSDIENS DEUR EN VIR AFRIKAANS. AFRIKAANS IS NIE NET 'N TAAL NIE, DIS 'N KULTUUR.
NET Afrikaans die digitale stromingsdiens deur en vir Afrikaans. Afrikaans is nie net 'n taal nie, dis 'n kultuur. ---
1
Meer as 20 oorspronklike eksklusiewe reekse soos, Twakpraat met Piet Pompies, Liggewig met Fransisca Liebenberg en Ouma se Raad met Daniel Hoffmann om net 'n paar te noem. -- 40 ou rolprente onder die nostalgie oortjie en selfs kindervermaak.
Koop u NET Afrikaans subskripsie vinnig en maklik net-afrikaans.com
'n nuwe TV-program genaamd Ons Groei Saam word op NET Afrikaans. Die reeks wat Anaïs se swangerskap en haar reis as 'n nuwe ma volg.
1
1
Droom Troue seisoen 3, 4 en 5 nou te sien op NET Afrikaans net-afrikaans.com
1
net-afrikaans.com/musiekvide… Indien jy 'n sanger of kunstenaar is en jy wil graag jou musiekvideo/s op NET Afrikaans "Showcase" is jy welkom. Whatsapp 084 844 7177 vir meer inligting.
2
Kaalkop sonder tuiste 'n reis deur Johan Allers " Die man in die buiteland" se lewe. Hoofstuk 1 tot 12 nou beskikbaar op NET Afrikaans. net-afrikaans.com/kaalkop ----- Afrikaans is nie net 'n taal nie, dis 'n kultuur. NET Afrikaans jou digitale stroomings diens vir slegs R49p/m