But I can tell you this much,
it's been a hell of a journey
- merely destructive
but oh so fullfilling
ek het geweet ek leef weer,
toe ek vergeet om die dae op die kalender dood te trek
die alewige gejaag na iets beter
in my stil geraak het
Daar is niks soos ñ natgereënde Potchefstroom om my hart na jou te laat verlang nie. @DieKaf
Dit is tog lekker om te wonder op watter oë, watter glimlag, watter stem jy verlief gaan raak.
Hoe lyk die hande wat jou laatnag gaan omvou?
ek voel ñ weghol veldbrand
op jou vingerpunte
in my nek
intensiteit wat gil
maar jou lippe hou my stil
Soen haar asof dit al is.
asof dit die enigste manier is om haar te vertel van jou liefde vir haar hare en haar dimpels en haar boude.
Patience isn't an easy game; tempting to settle for the first best thing,
but never quite sure if you're letting the right one pass you by.
Jy's my straight shot whiskey,
as almal anders flou tee drink.
@DieKaf
From this day forward you shall not walk alone;
My heart will be your shelter,
and my arms will be you home. @DieKaf
Papawers & Poësie retweeted
Wanneer hy veronderstel is om 1ste op jou whatsapp chats te wees, maar hy is 28ste.
"Ek hoop ek loop jou raak
weer eendag in die somer
Ek hoop jy ruik soos gister
en ek hoop jy bly ñ dromer"

