Proe'toria 2023 is oppad, hou solank 3,4 & 5 Maart 2023 oop!

Monte De Dios Venue, Pretoria
Joined February 2020
LEON & ROCHELLE - FEESORGANISEERDERS KUIER OP ONTBYTSAKE Saterdag vanaf 07:00 - 09:00 op Kyknet, kanaal 144 van DSTV kuier Leon en Rochelle Pheiffer op @ontbytsake. Heruisendings van die program wys Sondag om 07:30 - 09:00 en op Dinsdae en Donderdae tussen 12:30 - 14:00.
1
39
๐™†๐™‡๐˜ผ๐˜ผ๐™ ๐™‚๐™€๐™Ž๐™ˆ๐™€๐™€๐™† - Jemma Catherine se nuutste enkelsnit ๐ŸŽŠ Jy kan mรดreoggend tussen 07:00 โ€“ 09:00 op @jacarandafm se FRIDAY LIVE program saam luister waar @JemmaCatherine_ saam die Breakfast with @MartinBester span kuier om luisteraars te vermaak - ๐Ÿ‘๐Ÿ‘
1
36
Maak seker jou kaartjie is gekoop en jou sitplek is geneem om op 5 Maart, om 15:00, vir Demi Lee Moore op die Proe'toria-verhoog by die Pretoria Botaniese Tuine te sien. #proetoria #musiekfees #Proetoriafees #Demilee
1
1
59
Pierre Greeff is reg - is jy? Volg NOU sy raad en SPRING om joune te kry! โ€‹ Op 4 & 5 Maart by die Pretoria Botaniese Tuine gaan daar behoorlik fees gehou word saam met van die lekkerste kunstenaars in Suid-Afrika. โ€‹ Stalletjies, kos, musiek en kindervermaak - alles op een plek.
1
1
72
Die amptelike program vir die Proe'toria Fees 2023! Kry jou kaartjies NOU vir een van die lekkerste feeste! Ons sien jou daar!
1
1
18
KINDERS ONDER 12 KRY GRATIS TOEGANGโ€‹ .โ€‹'n Spesiale speel-area sal hulle ure besig hou. โ€‹ BOONOP kom kuier kinders onder 12 gratis saam. โ€‹ Volg nou die skakel om jou kaartjie teen โ€‹โ€˜n SPESIALE prys te kry voor dit te laat is: tickets.tixsa.co.za/event/prโ€ฆ
1
1
55
Kaartjies is slegs op 'n Early Bird-aanbod tot en met 31 Januarie. โ€‹Spaar R20! Vermy teleurstelling en maak seker julle mis nie uit op die LEKKERSTE fees in PRETORIA nie! Volg nou die skakel:tickets.tixsa.co.za/event/prโ€ฆ
1
1
27
Dis byna feestyd en jy kan ook as VIP die fees geniet. Wie wil nou diรฉ kans misloop? Daar is net 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar en met VIP-status ontvang jy die volgende:โ€‹ Spesiale BBP-parkering en sitplekโ€‹, 1 gebottelde waterโ€‹, 3 drankiesโ€‹, โ€™n ete โ€‹en โ€˜n Proeโ€™toria-hoed
1
1
59
Aandag Proe'toria Fees-aanhangers! ๐Ÿ“ฃ Ons is opgewonde om aan te kondig dat 30% van ons kaartjies al reeds verkoop is. ๐Ÿ˜ฑ Volg nou die skakel in ons bio om jou kaartjie teen โ€˜n SPESIALE prys te kry voor dit te laat is! #proetoria #musiekfees #Afrikaans #konsert #event #pretoria
1
2
101
Die Proe'tria-fees verras opgewonde feesgangers vir 'n tweede keer met nog 'n gesogte kunstenaar op diรฉ verhoog. Vir die eerste keer in drie jaar is Bobby Van Jaarsveld weer in aksie en ons gaan hom vir die eerste keer na diรฉ lang afwesigheid op die Proe'toria-verhoog kan sien.
1
70
๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐—˜'๐—ง๐—ข๐—ฅ๐—œ๐—” ๐—™๐—˜๐—˜๐—ฆ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฏ ๐—œ๐—ฆ ๐—ง๐—ฅ๐—ข๐—ง๐—ฆ ๐—ข๐—  ๐— ๐—”๐—ฅ๐—ข๐—˜๐—Ÿ๐—” ๐— ๐—˜๐——๐—œ๐—” ๐—”๐—ฆ ๐—˜๐—˜๐—ก ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐——๐—œ๐—˜ ๐—๐—”๐—”๐—ฅ ๐—ฆ๐—˜ ๐—•๐—ข๐—ฅ๐—š๐—˜ ๐—”๐—”๐—ก ๐—ง๐—˜ ๐—ž๐—ข๐—ก๐——๐—œ๐—š!โ€‹ Wat โ€˜n GROOT voorreg om Maroela Media deel te hรช as een van ons BORGE. Kry jou early bird kaartjies! #proetoria
1
1
23
Ons stel ons eerste verrassingskunstenaar vir ๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐—˜โ€™๐—ง๐—ข๐—ฅ๐—œ๐—” ๐—™๐—˜๐—˜๐—ฆ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฏ bekend! ๐Ÿคฉ Julle het gevra en ons het geluister! ๐Ÿ‘‚ Niemand anders as die 2022 naaswenner van die Die Kontrak, Dames en Here, @dodonyoka ! ๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘
65
๐——๐—”๐—”๐—ฅ ๐—œ๐—ฆ ๐— ๐—œ๐—ก๐——๐—˜๐—ฅ ๐—”๐—ฆ ๐Ÿต ๐—จ๐—ฅ๐—˜ ๐—ข๐—ข๐—ฅ ๐—ข๐—  ๐—๐—ข๐—จ ๐—ฆ๐—ฃ๐—˜๐—–๐—œ๐—”๐—Ÿ ๐—˜๐—”๐—ฅ๐—Ÿ๐—ฌ ๐—•๐—œ๐—ฅ๐—— ๐—ž๐—”๐—”๐—ฅ๐—ง๐—๐—œ๐—˜๐—ฆ ๐—ง๐—˜ ๐—ž๐—ข๐—ข๐—ฃ! โฐ Onthou, jy het net 'n paar uur oor om jou ๐™Ž๐™ฅ๐™š๐™˜๐™ž๐™–๐™ก ๐™€๐™–๐™ง๐™ก๐™ฎ ๐˜ฝ๐™ž๐™ง๐™™ kaartjie op te koop voordat die aanbod teen middernag eindig vanaand!
22
Ons tekkies gaan behoorlik brand soos wat ons saam Irene-Louise Van Wyk en kunstenaars soos Sunset Sweatshop, Die Heuwels Fantasties, Karlien van Jaarsveld, Martin Bester, Joe Niemand, Ricus Nel, Demi Lee Moore, Jemma Catherine en Die Kontrak-wenner, Samantha Leonard gaan dans!
1
199
๐——๐—ฎ๐—บ๐—ฒ๐˜€ ๐—ฒ๐—ป ๐—›๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ: ๐—œ๐—ฅ๐—˜๐—ก๐—˜-๐—Ÿ๐—ข๐—จ๐—œ๐—ฆ๐—˜ ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐—ช๐—ฌ๐—ž! ๐ŸŽค Met verskeie no.1-treffers, kan ons nie wag om Irene-Louise Van Wyk in aksie op die gesogte Proeโ€™toria-verhoog te sien nie! ๐Ÿฅณ Slegs 2 dae oor om jou ๐™Ž๐™ฅ๐™š๐™˜๐™ž๐™–๐™ก ๐™€๐™–๐™ง๐™ก๐™ฎ ๐˜ฝ๐™ž๐™ง๐™™ kaartjie op Tixsa te kry!
29
๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐—˜'๐—ง๐—ข๐—ฅ๐—œ๐—” ๐—™๐—˜๐—˜๐—ฆ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฏ ๐—œ๐—ฆ ๐—ง๐—ฅ๐—ข๐—ง๐—ฆ ๐—ข๐—  ๐— ๐—ข๐—ก๐—ง๐—˜ ๐——๐—˜ ๐——๐—œ๐—ข๐—ฆ ๐—”๐—ฆ ๐—˜๐—˜๐—ก ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐——๐—œ๐—˜ ๐—๐—”๐—”๐—ฅ ๐—ฆ๐—˜ ๐—•๐—ข๐—ฅ๐—š๐—˜ ๐—”๐—”๐—ก ๐—ง๐—˜ ๐—ž๐—ข๐—ก๐——๐—œ๐—š!โ€‹ Daar is slegs 2 dae oor om jou ๐™Ž๐™ฅ๐™š๐™˜๐™ž๐™–๐™ก ๐™€๐™–๐™ง๐™ก๐™ฎ ๐˜ฝ๐™ž๐™ง๐™™ kaartjie op @tixsa_co_za te kry! #proetoria #musiek
1
1
25
๐——๐—ฎ๐—บ๐—ฒ๐˜€ ๐—ฒ๐—ป ๐—›๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ: ๐—๐—˜๐— ๐— ๐—” ๐—–๐—”๐—ง๐—›๐—˜๐—ฅ๐—œ๐—ก๐—˜! Ons is so opgewonde om Jemma Catherine vir โ€˜n derde keer LIVE by die ๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐—˜โ€™๐—ง๐—ข๐—ฅ๐—œ๐—” ๐—™๐—˜๐—˜๐—ฆ te sien! ๐Ÿฅณ Moet nie uit mis op diรฉ ๐™‚๐™๐™Š๐™Š๐™ ๐˜ฝ๐™€๐™Ž๐™‹๐˜ผ๐™๐™„๐™‰๐™‚. Kry jou kaartjies op @tixsa_co_za tickets.tixsa.co.za/event/prโ€ฆ
1
1
26
๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐—˜'๐—ง๐—ข๐—ฅ๐—œ๐—” ๐—™๐—˜๐—˜๐—ฆ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฏ ๐—œ๐—ฆ ๐—ง๐—ฅ๐—ข๐—ง๐—ฆ ๐—ข๐—  ๐—ธ๐˜†๐—ธ๐—ก๐—˜๐—ง ๐—”๐—ฆ ๐—˜๐—˜๐—ก ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐——๐—œ๐—˜ ๐—๐—”๐—”๐—ฅ ๐—ฆ๐—˜ ๐—•๐—ข๐—ฅ๐—š๐—˜ ๐—”๐—”๐—ก ๐—ง๐—˜ ๐—ž๐—ข๐—ก๐——๐—œ๐—š!โ€‹ Proe'toria is baie opgewonde en trots om kykNET as een van ons borge aan te kondig. ๐Ÿคฉ Kry jou kaartjies op @tixsa_co_za #Kyknet
1
1
31
๐——๐—ฎ๐—บ๐—ฒ๐˜€ ๐—ฒ๐—ป ๐—›๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ, ๐——๐—ถ๐—ฒ-๐—ž๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฟ๐—ฎ๐—ธ ๐—ช๐—ฒ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐—ฟ: ๐—ฆ๐—”๐— ๐—”๐—ก๐—ง๐—›๐—” ๐—Ÿ๐—˜๐—ข๐—ก๐—”๐—ฅ๐——! ๐ŸŽค ๐Ÿฃ Special Early Bird โ€“ R 180 ๐Ÿคฉ VIP Early Bird โ€“ R350 ๐ŸŽˆ Kinders onder 12 kry gratis toegang Moet nie uit mis op diรฉ ๐™‚๐™๐™Š๐™Š๐™ ๐˜ฝ๐™€๐™Ž๐™‹๐˜ผ๐™๐™„๐™‰๐™‚ โญ @tixsa_co_za
1
1
17
Jy het 3 dae oor om jou kaartjies teen 'n spotgoedkoop prys te kry. ๐Ÿฅณ In plaas van om 'n ongesonde wegneemete te koop, klik sommer nou op die link in ons bio en kry jou kaartjies terwyl dit nog teen 'n ๐™Ž๐™ฅ๐™š๐™˜๐™ž๐™–๐™ก ๐™€๐™–๐™ง๐™ก๐™ฎ ๐˜ฝ๐™ž๐™ง๐™™ tarief aangebied word! ๐ŸŽŸ๏ธ
119