Bestuurshoof: Solidariteit - Ons help bou aan 'n toekoms waarin ons kinders en hul kinders vry, veilig en voorspoedig sal wees.

Joined May 2013
Net ’n speletjie op jou selfoon? Die gevolge van aanlyn dobbel kan jou hele gesin raak. Nicolien Welthagen van die Solidariteit Navorsingsinstituut sê hulle was geskok toe hulle die omvang van die probleem begin ondersoek het. Dit strek veel verder as wat mense besef. Ek gesels hierdie week met haar oor dié gevaar en die impak daarvan op ons gemeenskappe. Kyk hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld en gesels saam: youtu.be/NA77c1WTXnY
2
6
10
572
Lees Sondag Maroela Media.
1
8
35
745
𝗢𝗿𝗮𝗻𝗷𝗲 𝗗𝗮𝘀: Was die kameras en voorblaaie maar so gefokus op die bouers as wat dit die werk van die slopers uitbasuin.
2
2
14
690
Dirk Hermann retweeted
The wonderful thing is that a large portion of the capital comes from the monthly membership fees of Solidarity members. We are building our own university ourselves. One can grumble and moan, rant and rail, but few people or groups are true builders; Afrikaners are!
🚧UNDER CONSTRUCTION: Latest drone shots of the R3.2 billion private Afrikaans university being developed on a 220-hectare site in Pretoria East. A week after the team cast the dome’s ring beam inside what will become an amphitheatre at Akademia’s campus, they began exposing the concrete and tensioning the cables. The central needle will reach 25 metres high, while the ring beam stands 13 metres tall and measures 33 metres in diameter. The project has already involved pouring 280 tonnes of concrete to create a dome spanning 850m2. Quick facts about the development: • Completion: 2028 • Location: near Boschkop Road, 8 km from Solomon Mahlangu Drive • First phase is valued at: R1.8 billion • The campus includes: learning centres, sporting facilities, a library, offices, an amphitheatre, coffee shops, an agricultural facility with its own farm, a cafeteria, a student centre, lecture rooms and laboratories. It will also include 8 student residences with 1,500 beds. Akademia is targeting an initial enrolment of 3,500 students studying on campus in its first year. Latest construction images are below, along with a render of the amphitheatre dome (📸: Kanton)
19
71
3
356
5,507
PODSENDING: Ons speel oop kaarte oor aanlyn dobbel Aanlyn dobbel is ʼn groter probleem as wat mense besef. Nie net raak dit gesinne nie, maar dit word ʼn al groter probleem in die werksplek. Kyk hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld, waar ek met Nicolien Welthagen gesels oor die impak van dobbel op gemeenskappe, asook die advertering daarvan by verskeie geleenthede. Gesels saam en deel jou mening!
3
18
754
Aanlyn dobbel raak gesinne. Dit raak ook mense se werk. Die probleem is groter as wat ons besef. Tog sien ons die advertensies oral, selfs by geleenthede waar ons saamkom om te ontspan. Praat ons genoeg oor die gevolge? Ek gesels hierdie week met Nicolien Welthagen van die Solidariteit Navorsingsinstituut oor die impak van aanlyn dobbel op ons gemeenskappe en werkplekke, en die advertering daarvan. Kyk hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld en gesels saam: youtu.be/NA77c1WTXnY
2
4
20
611
𝗲𝗡𝗖𝗔 𝗺𝘂𝘀𝘁 𝗻𝗼𝘄 𝗰𝗼𝗺𝗽𝗹𝘆 𝘄𝗶𝘁𝗵 𝘀𝗮𝗻𝗰𝘁𝗶𝗼𝗻 𝗳𝗼𝗹𝗹𝗼𝘄𝗶𝗻𝗴 𝗿𝘂𝗹𝗶𝗻𝗴 The Broadcasting Complaints Commission of South Africa (BCCSA) has dismissed eNCA’s application for leave to appeal against both its finding and sanction. The news channel must now broadcast the prescribed correction and apology to Solidarity, unless it appeals again. The case stems from a broadcast on 25 March 2026 in which eNCA presenters claimed that Solidarity had been spreading messages about genocide in the United States. The BCCSA found that the broadcast created an inaccurate and unfair impression of Solidarity’s position. Despite eNCA’s determined attempt to overturn the finding or have the sanction reduced, the original ruling therefore stands. The BCCSA found that eNCA had failed to demonstrate that the tribunal’s decision was clearly wrong. A presenter must now read the following statement on the same morning programme: “𝘖𝘯 25 𝘔𝘢𝘳𝘤𝘩 2026, 𝘱𝘳𝘦𝘴𝘦𝘯𝘵𝘦𝘳𝘴 𝘰𝘯 𝘛𝘩𝘦 𝘚𝘰𝘶𝘵𝘩 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘤𝘢𝘯 𝘔𝘰𝘳𝘯𝘪𝘯𝘨 𝘚𝘩𝘰𝘸 𝘴𝘵𝘢𝘵𝘦𝘥 𝘵𝘩𝘢𝘵 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘍𝘰𝘳𝘶𝘮 𝘢𝘯𝘥 𝘚𝘰𝘭𝘪𝘥𝘢𝘳𝘪𝘵𝘺 𝘩𝘢𝘥 𝘣𝘦𝘦𝘯 𝘪𝘯 𝘵𝘩𝘦 𝘜𝘯𝘪𝘵𝘦𝘥 𝘚𝘵𝘢𝘵𝘦𝘴 𝘴𝘱𝘳𝘦𝘢𝘥𝘪𝘯𝘨 𝘮𝘦𝘴𝘴𝘢𝘨𝘦𝘴 𝘢𝘣𝘰𝘶𝘵 𝘨𝘦𝘯𝘰𝘤𝘪𝘥𝘦. 𝘚𝘰𝘭𝘪𝘥𝘢𝘳𝘪𝘵𝘺 𝘩𝘢𝘴 𝘯𝘰𝘵 𝘤𝘭𝘢𝘪𝘮𝘦𝘥 𝘵𝘩𝘢𝘵 𝘢 𝘨𝘦𝘯𝘰𝘤𝘪𝘥𝘦 𝘪𝘴 𝘵𝘢𝘬𝘪𝘯𝘨 𝘱𝘭𝘢𝘤𝘦 𝘪𝘯 𝘚𝘰𝘶𝘵𝘩 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘤𝘢, 𝘢𝘯𝘥 𝘵𝘩𝘦 𝘴𝘵𝘢𝘵𝘦𝘮𝘦𝘯𝘵 𝘢𝘵𝘵𝘳𝘪𝘣𝘶𝘵𝘦𝘥 𝘵𝘰 𝘚𝘰𝘭𝘪𝘥𝘢𝘳𝘪𝘵𝘺 𝘢 𝘱𝘰𝘴𝘪𝘵𝘪𝘰𝘯 𝘪𝘵 𝘥𝘰𝘦𝘴 𝘯𝘰𝘵 𝘩𝘰𝘭𝘥. 𝘛𝘩𝘦 𝘉𝘳𝘰𝘢𝘥𝘤𝘢𝘴𝘵𝘪𝘯𝘨 𝘊𝘰𝘮𝘱𝘭𝘢𝘪𝘯𝘵𝘴 𝘊𝘰𝘮𝘮𝘪𝘴𝘴𝘪𝘰𝘯 𝘰𝘧 𝘚𝘰𝘶𝘵𝘩 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘤𝘢 𝘩𝘢𝘴 𝘧𝘰𝘶𝘯𝘥 𝘵𝘩𝘢𝘵 𝘵𝘩𝘦 𝘣𝘳𝘰𝘢𝘥𝘤𝘢𝘴𝘵 𝘤𝘰𝘯𝘵𝘳𝘢𝘷𝘦𝘯𝘦𝘥 𝘤𝘭𝘢𝘶𝘴𝘦 28.1.1, 𝘳𝘦𝘢𝘥 𝘸𝘪𝘵𝘩 𝘤𝘭𝘢𝘶𝘴𝘦 28.1.3, 𝘰𝘧 𝘵𝘩𝘦 𝘊𝘰𝘥𝘦 𝘰𝘧 𝘊𝘰𝘯𝘥𝘶𝘤𝘵 𝘧𝘰𝘳 𝘚𝘶𝘣𝘴𝘤𝘳𝘪𝘱𝘵𝘪𝘰𝘯 𝘉𝘳𝘰𝘢𝘥𝘤𝘢𝘴𝘵𝘪𝘯𝘨 𝘚𝘦𝘳𝘷𝘪𝘤𝘦 𝘓𝘪𝘤𝘦𝘯𝘴𝘦𝘦𝘴. 𝘦𝘕𝘊𝘈 𝘢𝘱𝘰𝘭𝘰𝘨𝘪𝘴𝘦𝘴 𝘵𝘰 𝘚𝘰𝘭𝘪𝘥𝘢𝘳𝘪𝘵𝘺 𝘧𝘰𝘳 𝘵𝘩𝘦 𝘪𝘯𝘢𝘤𝘤𝘶𝘳𝘢𝘵𝘦 𝘢𝘯𝘥 𝘶𝘯𝘧𝘢𝘪𝘳 𝘪𝘮𝘱𝘳𝘦𝘴𝘴𝘪𝘰𝘯 𝘤𝘳𝘦𝘢𝘵𝘦𝘥.”
39
195
23
640
27,422
eNCA moet straf nou uitdien ná uitspraak Die uitsaaiklagtekommissie (BCCSA) het eNCA se aansoek om verlof tot appèl teen sy bevinding én straf van die hand gewys. Die nuuskanaal moet nou die voorgeskrewe regstelling en verskoning aan Solidariteit op lug voorlees, tensy hy weer appelleer. Hierdie saak spruit uit ’n uitsending op 25 Maart 2026 waarin eNCA-aanbieders beweer het dat Solidariteit in die VSA boodskappe oor volksmoord versprei het.
9
82
3
291
3,629
Die President erken nou Agoa is in gevaar. Stap twee sal wees om te erken dat die regering die oorsaak is. Stap drie sal wees om iets daaraan te doen.
121
120
11
483
11,525
Jy is dalk klaar met die politiek, maar die politiek is nie klaar met jou nie. Politieke besluite raak ons jong mense se toekoms. Met die munisipale verkiesing om die draai is daar baie om oor te praat. Dr. Pieter Groenewald gesels hieroor in Minister van Menings. Kyk gerus: youtu.be/MHlp0ef0PXM
1
9
2
43
2,024
Die regering is roekeloos. Tot 250 000 poste kan verlore gaan indien Suid-Afrika uit Agoa uitgesluit word. Tog kies hy juis nou om twispunte met die Amerikaners te skep. Dit is gewone, hardwerkende Suid-Afrikaners wat die prys kan betaal. Ons behoort alles te doen om hulle werk te beskerm. Ek gesels hierdie week met Theuns du Buisson oor die navorsing wat reeds aan die VSA voorgelê is en wat Agoa werklik vir ons werknemers beteken. Kyk hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld en gesels saam: bit.ly/4k1iEai
45
44
8
133
6,699