Sue Pyler retweeted
Radiovoorsitter, sanger sterf
Lees hier: maroelamedia.co.za/nuus/sa-nβ¦
Sue Pyler retweeted
Luister vanaand 20:20 na @SuePyler se dokumentΓͺr WORSIE HET 'N WORS GEWORD oor die lewe en werk van Willie Esterhuizen. Hy het komedie in SA vervolmaak. Hy het die sitkom aan Suid-Afrikaners in hulle taal bekendgestel. Hy is 'n genie in komiese tydsberekening.
#RSGDokkies
Sue Pyler retweeted
08:35 in #openwakker: Ivor Schwartz gee vir ons die bemoediging om die laaste paar dae van die jaar met grasie aan te pak. Hy is skrywer van onder meer die boek, Kies die Lewe en dit na hy al baie keer sy eie lewe tot 'n einde wou bring. @SuePyler @GustavRsg @AndreKunz
Sue Pyler retweeted
Die voΓ«l van die Jaar is gister aangekondig - Baie geluk aan die Papegaai! Cassie Carstens, 'n papegaai-navorser by The Cape Parrot Project gesels om 08:15 oor diΓ© bedreigde spesie, waar hulle meestal voorkom en hoe dit as voΓ«l van die jaar gekroon is. #openwakker @SuePyler
Sue Pyler retweeted
08:15 in #openwakker: Stephanie Baartman was in verhouding waar sy so erg mishandel was dat sy besluit het om te skei. Sy gesels oor hoe vroue uit hul omstandighede kan kom selfs al is daar kinders. @SuePyler @GustavRsg @AndreKunz
Sue Pyler retweeted
Dr. Jaco Deacon van Fedsas praat oor toestemming vir die publikasie van Matriekuitslae om 08:15 in #openwakker . Wat is jou gevoel daaroor? Laat weet ons per SMS by 45889, elke SMS kos R1.50. @SuePyler @GustavGreyling @AndreKunz
Sue Pyler retweeted
Om 20:00 in #Radioteater - ONDERHOUD MET βN BOEMELAAR deur Karin Du Toit. Einstein, βn boemelaar en sy vriend woon in 'n park. Een dag kom βn joernalis daar aan op soek na βn storie... Met @PietieBeyers @kleinjohny @SuePyler @karenwvs @EloiseCupido Regie: @inastrydom
Sue Pyler retweeted
Skitterende onderhoud Sue @SuePyler met Johan Stemmet vanoggend op RSG @zarsg ππ» - baie vermaak vir minder as 50 randjies π€£
Johan bly deesdae waar daar nie potholes is nie, daar langs die Weskus in Langebaan.
@kobusburger
Sue Pyler retweeted
In #OpEnWakker om 08:10 β Ter viering van #Vrouemaand praat ons met die bekroonde prokureur, menseregte-aktivis en strateeg, @MeleneRossouw. #RSG @GustavRsg @SuePyler
Sue Pyler retweeted
In #OpEnWakker om 08:35 -Ons praat met motiveringspreker, TV-aanbieder, leefstyl-koΓΆrdineerder en skrywer @jonesingrid. #Vrouemaand @GustavRsg @SuePyler
Sue Pyler retweeted
In #OpEnWakker om 08:35 - Lyntjie Jaars @Lyntjie13 vertel van Namakwaland en sy mense. #RSG @GustavRsg @SuePyler @RobbieKruse
Sue Pyler retweeted
In #OpEnWakker om 08:15 β Riaan Cruywagen is omtrent volksbesit, en nie net omdat hy jare lank die nuus in ons sitkamers gelees het nie. @ilsesalzwedel vra hom uit oor al sy ander prettige kaskenades voor die kamera en agter die mikrofoon. #RSG @GustavRsg @SuePyler @RobbieKruse
Sue Pyler retweeted
In #OpEnWakker om 08:15 - @SuePyler gesels met Vicky Sampson, president van die Vakbond vir Suid-Afrikaanse Musikante (TUMSA) oor hoe musikante moet veg vir hulle regte. #RSG @GustavRsg @RobbieKruse
Sue Pyler retweeted
πToday is @WorldOceanDay - a chance for each of us to take action for the good of our ocean!
Turtle rehab intern Connor sees the impact that tiny bits of plastic have on endangered animals and knows that a small change he can make at home can be the difference.π’#WorldOceanDay
Sue Pyler retweeted
In #OpEnWakkker om 08:15 - Johan Brand van die Tuinroete-distriksmunisiplaiteit se brandbestuurafdeling, praat oor die 2017 Knysna-brande en die voorkoms van indringerplantegroei wat nou selfs meer as vyf jaar gelede is. #openwakker #RSG @GustavRsg @SuePyler @RobbieKruse
Sue Pyler retweeted
In #OpEnWakker om 08:35 - Suzi Mathlola gee reeds twee dekades lank Afrikaans-klasse aan kinders in Soweto. Hoor haar storie hier op #RSG @GustavRsg @SuePyler @RobbieKruse
Sue Pyler retweeted
In #OpEnWakker om 07:35 - Danie van Loggerenberg van die Nasionale Kinderbeskerming-sentrum praat oor kinderbeskermingsweek. #RSG @GustavRsg @SuePyler @RobbieKruse
Sue Pyler retweeted
In #OpEnWakker om 08:35 - As jy nie weet wat om die naweek op stromingsdienste te kyk nie, hoor wat @LeonvanNierop voorstel in #StroomAf #RSG @GustavRsg @SuePyler @RobbieKruse
























