Meer as ’n politieke party, verbind tot dienslewering en verantwoordbaarheid. | More than a political party, committed to service delivery and accountability.

Kaapstad
Joined November 2009
(Scroll down for English) Die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November kan die politieke landskap in die Midvaal-plaaslike munisipaliteit (De Deur/Walkerville, Eikenhof, Meyerton, Vaal Marina) verander. Indien die DA sy volstrekte meerderheid verloor, sal die keuse van ’n koalisievennoot deurslaggewend wees vir die munisipaliteit se toekomstige stabiliteit en dienslewering. _______________ The local government elections on 4 November could change the political landscape in the Midvaal Local Municipality (De Deur/Walkerville, Eikenhof, Meyerton, Vaal Marina). If the DA loses its absolute majority, selecting the right coalition partner will be decisive in determining the Municipality's future with regard to stability and service delivery. _______________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/2htn7zzt
2
8
217
❗️Verkiesing 101: Ons is amper oppad stembus toe, weet jy hoekom daar 'n verkiesing plaasvind én waarvoor jy stem? 🗳️
1
2
32
476
❗️Election 101: We are almost heading to the polls, do you know why an election is taking place and what you are voting for? 🗳️
1
13
333
VRYHEIDSFRONT PLUS retweeted
Corné Mulder antwoord Koos Malan Maandag 26 Oktober 2026 xitter.cf/i/broadcasts/1aKbdEWqZ…
3
5
290
VRYHEIDSFRONT PLUS retweeted
Freedom Front Plus leader Corné Mulder believes stable coalition governments can revive struggling municipalities. The party held a town hall discussion in Cape Town this week, ahead of the local government elections. Tune in to #eNCA on #DStv403.
5
13
71
8,682
Politiek gebeur met jou of sonder jou, die vraag is - gaan jy deel wees daarvan? Die Vryheidsfront Plus se jeug het reeds daardie besluit geneem!💚💪
12
102
4
552
9,285
❗️Stem op Al die stembriewe beslis VF Plus!🗳️ @MulderCorn
4
30
1
126
1,219
Wanneer ’n gebarste rioolpyp die drinkwater van duisende Tshwane-inwoners kan besmet, is dit nie net ’n tegniese fout nie – dit is ’n duidelike teken van nalatigheid en swak instandhouding. _______________ Lees die volledige verklaring hier: tinyurl.com/5xmss3tu
11
97
1
264
2,296
When a burst sewage pipe contaminates the drinking water of thousands of Tshwane residents, it is not merely a technical fault – it is a clear sign of negligence and poor maintenance. Read the full statement here: tinyurl.com/5xmss3tu
4
239
Not sure who your VF Plus candidate is? Find out in under a minute! Type in your first name, surname and ID number and see who is your ward candidate. It is time, go vote on 4 November VF Plus!🗳️💚 Weet jy wie jou VF Plus-kandidaat is? Vind binne ’n minuut uit! Tik jou naam, van en ID-nommer in en sien wie is jou wykskandidaat. Dit is tyd, stem op 4 November VF Plus!🗳️💚 @MulderCorn @Willie_Spies @RenaldoGouws
8
15
87
1,196
Die VF Plus veroordeel die optrede van amptenare en lede van die Tshwane-metropolisie (TMPD) wat Woensdag die elektrisiteit by die Paul Kruger-kinderhuis in Villieria onwettig ontkoppel het, ten sterkste. Dit grens aan misdadigheid. Die amptenare het die kragboks oopgebreek en die hoofstroombreker met geweld verwyder oor beweerde wanbetaling. _______________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/sdse98ra
65
220
19
618
20,153
Die mediumtermyn-begrotingsraamwerk (MTBR) van die minister van finansies, Enoch Godongwana, gee aandag aan die land se ekonomiese werklikhede wat drasties verander het sedert die begroting in Februarie ter tafel gelê is, hoofsaaklik weens die internasionale olieprysskok. Hierdie werklikheid sluit in baie laer as verwagte ekonomiese groei, hoër as verwagte inflasie en gebrekkige dienslewering. Lewensonkoste het deur die jaar buitensporig gestyg, met veral die geweldige verhoging in brandstofpryse wat groei demp en Suid-Afrikaners verarm. _______________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/yj47cvye
1
7
38
924
Die VF Plus het vandag teen die Mogale City-plaaslike munisipaliteit se voorgestelde 2026/27-begrotingsaanpassing van R160 miljoen vir waardevermindering en batevermindering gestem weens onvoldoende inligting om die noodsaaklikheid en omvang van die aanpassing behoorlik te beoordeel. Inwoners van Mogale City het die reg om te weet hoe hul belastinggeld bestuur word en waarom so ’n beduidende aanpassing nodig geword het. _______________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/mryh3y9f
4
25
110
1,288
Die Thaba Chweu-plaaslike munisipaliteit se voorgestelde finansiële herstelplan wek ernstige kommer aangesien dit berus op aannames waaroor daar nog nie voldoende bewyse aan die raad voorgelê is nie. Luidens die jongste verslae staar die munisipaliteit 'n onbefondsde begrotingstekort van sowat R1,04 miljard in die gesig. _______________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/3x28ku36
6
20
622
Die huidige ActionSA/ANC/EFF-koalisie in die Tshwane-metroraad laat kritieke munisipale infrastruktuur en sleutelpunte net twee weke voor die verkiesing sonder enige sekuriteit. Die VF Plus kan tot geen ander gevolgtrekking kom as dat sekuriteitskontrakte doelbewus, of deur growwe nalatigheid, toegelaat is om te verval sodat die weg berei kan word vir totale anargie wanneer die huidige bewind op 4 November deur die kiesers verwerp gaan word nie. _______________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/3ksf6cby
7
29
1
137
3,658
VRYHEIDSFRONT PLUS retweeted
96
102
20
455
10,894