Volgens die land se waterowerhede gebruik Gautengers 250 liter water per persoon, in pleks van die internasionale gemiddeld van 173 liter. Alle Suid-Afrikaners word gevra om minder water te gebruik.
#DiePapier #NuusInAfrikaans #WaterCrisis #WaterConservation #SaveWater
Nuwe wetgewing oor voedsel-etikette sloer al drie jaar. Ons ondersoek wat die probleme is rondom die saak en vra ook of nuwe wetgewing werklik sal help om gesonder eetgewoontes aan te kweek.
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #HealthyEating #FoodLabelling
Dit is duidelik dat Rassie Erasmus en sy Bok-span hul oë op die Nasieskampioenskap het. Lees ons volledige ontleding en kry die uitsaaitye vir vandag se rugby en ander sport.
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #Springboks #RugbyChampionship #Rugby
Bestel solank jou varkfilet om oor die naweek gaar te maak. Varkvleis is steeds ’n bekostigbare vleissoort en die resep rek jou rande en sal jou gesin gaande hê.
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #Pork #Recipes
ANC op pad na swakste verkiesingsuitslag nóg met slegs sowat 30% steun
#Elections2026 #LGE2026
novanews.co.za/diepapier/anc…
DA wen oortuigend in Kouga, en het gróót planne
#Elections2026 #LGE2026
novanews.co.za/diepapier/da-…
Michael Beaumont, nasionale voorsitter van ActionSA, sê die party het teen 12:00 Vrydag reeds 55 wyke by die ANC afgeneem in die townships van Gauteng se drie metro’s.
novanews.co.za/diepapier/act…
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #Verkiesing #ElectionResults #PoliticalNews
Die DA het sy meerderheidsbeheer in Drakenstein behou nadat die party 56,12% van die totale stemme in vanjaar se munisipale verkiesing behaal het.
novanews.co.za/diepapier/da-…
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #Verkiesing #ElectionResults #PoliticalNews
Koalisies blyk nou ook die voorland van die meeste plaaslike regerings in die land te wees ná afloop van vandeesweek se landwye plaaslike verkiesing. Lees alles in Die Papier.
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #Verkiesing #ElectionResults #PoliticalNews
Die politieke magsbalans in Ekurhuleni is besig om te skuif, met die ANC wat steun verloor, die DA wat voorloop en ActionSA wat as ’n sleutelrolspeler na vore tree.
#Elections2026 #LGE2026
novanews.co.za/diepapier/eku…
Daar wag vir Johannesburg ’n moeilike uitdaging: om ’n werkbare regering saam te stel in ’n stad waar geen enkele party na verwagting alleen kan regeer nie.
novanews.co.za/diepapier/joh…
#Verkiesing #ElectionResults #PoliticalNews
Die uMkhonto weSizwe-party (MK-party) het ’n indrukwekkende voorsprong in eThekwini geneem namate stemme steeds getel word.
novanews.co.za/diepapier/mk-…
#Verkiesing #ElectionResults #PoliticalNews
Met 75% van uitslae bekend het die DA bewys dat hy steeds ’n groot onderstenuningsbasis op die Kaapse Vlaktes het.
novanews.co.za/diepapier/da-…
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #Verkiesing #ElectionResults #PoliticalNews
Met meer as ’n driekwart van stemdistrikte se uitslae teen 11:30 bekend, was die EFF se steun nasionaal sowat 6,22%. Dit is dramaties minder as in die vorige munisipale verkiesing.
novanews.co.za/diepapier/die…
#Verkiesing #ElectionResults #PoliticalNews
Die gewilde Marion Holm is van vanaand af te sien as Wilmien Dekker in dié sepie. Ons vertel meer oor die karakter wat sy gaan vertolk en hoekom sy jou dalk gaan irriteer.
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #SoapOperas #TVDrama #EntertainmentNews
Die UDM wil in koalisieonderhandelings in die Buffalo City-metro voorkeur aan ander partye gee nadat die ANC sy volstrekte meerderheid verloor het, sê genl. Bantu Holomisa, UDM-leier.
novanews.co.za/diepapier/udm…
#Verkiesing #ElectionResults #PoliticalNews
Die uitslae van die 2026-munisipale verkiesing toon dat die DA se steun nie net tot Pretoria se stedelike woonbuurte beperk is nie, maar ook in gebiede met ’n sterk landelike karakter sigbaar is.
novanews.co.za/diepapier/da-…
#Verkiesing #ElectionResults #PoliticalNews






