Dankie liewe Heer vir die wonderlikke weer . soos die hemel sy sluise oop maak . ons dorre aarde wat so kraak weer volmaak .
God se liefde gee my hoop god se liefde maak my sterk . dankie Vader dat ek met trots kan se ek is U kind .
Ek dink my meisie is n terroris. Sy plant bomme in my hart. Wat ontplof as sy an my raak en my lyf vol liefde strooi . @almmme1998
2
Jys waarlik n geskenk van bo. Ek is so opreg luef vir jou . @almmme1998
1
Pffffft load shedding in your face. Ekt darm n blondekop blouoog liggie in my lewe . @almmme1998
1
Rom 7:15
Ek begryp self nie wat ek doen nie, want wat ek wil doen , dit doen ek nie, maar wat ek haat , dit doen ek .

