inkPOT (@myInkPot) profile picture

alles en nog wat.

Cape Town, South Africa
Joined March 2013
Photo by inkPOT (@myInkPot)Photo by inkPOT (@myInkPot)Photo by inkPOT (@myInkPot)Photo by inkPOT (@myInkPot)Photo by inkPOT (@myInkPot)Photo by inkPOT (@myInkPot)Photo by inkPOT (@myInkPot)Photo by inkPOT (@myInkPot)Photo by inkPOT (@myInkPot)
Ek wonder wie sal hierdie onthou?
1
2
6
139
vir die eerste keer in byna 5 jaar blog ek weer. my nuwe website is hier: inkPOT.co.za
Ek skryf jou naam in pen, want potlood vee maklik uit.
1
2
Ek het met die duiwel gepraat vandag en hy sê dis nie sy skuld nie. Ek het hom gesien en hy lyk baie na my.
Die dood het tyd geskep.
Elkeen van ons het die vermoë van 'n bietjie. Bietjie meer geduld. Bietjie meer insig. Bietjie meer vrygewigheid. Bietjie meer respek.
We hope you have your tickets for #AfrikaansRock VIP - SOLD OUT! Premier - SOLD OUT! GA - VERY LIMITED tickets left! https://teapawt.org/t.co/Ovx3fEpQP9 – at Cape Town, South Africa
8
6
As kind het ek op die bank aan die slaap geraak en in my bed wakker geword. Nou raak ek op die bank aan die slaap &word op die vloer wakker.
1
2
Ek's SO moeg! Ek't amper Twitter toegemaak om 'n uiltjie te knip!
Jy ken die storie oor "goeie jare". Goeie jare kom en gaan. Moenie dat dit deur jou vingers glip nie.
Dis die siel wat bang is om dood te gaan wat nooit leer om te lewe nie.
1
1
Change will come to those who have no fear.
3
1
Learn something today.
3
1
Dream. Laugh. Live.
5
1