Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting: https://xitter.cf/t.co/ps1a10lDTG🔸 [email protected] 🔸0861 25 24 23

Suid-Afrika
Joined December 2009
PODSENDING: Ons speel oop kaarte oor aanlyn dobbel Aanlyn dobbel is ʼn groter probleem as wat mense besef. Nie net raak dit gesinne nie, maar dit word ʼn al groter probleem in die werksplek. Kyk hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld, waar Dirk Hermann met Nicolien Welthagen gesels oor die impak van dobbel op gemeenskappe, asook die advertering daarvan by verskeie geleenthede. Gesels saam en deel jou mening: youtu.be/NA77c1WTXnY
1
10
558
Net ’n speletjie op jou selfoon? Die gevolge van aanlyn dobbel kan jou hele gesin raak. Nicolien Welthagen van die Solidariteit Navorsingsinstituut vertel hoe geskok hulle was toe hulle die omvang van die probleem begin ondersoek het. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels sy met dr. Dirk Hermann oor die gevare van aanlyn dobbel en die impak daarvan op ons gemeenskappe. Kyk die episode en gesels saam: youtu.be/NA77c1WTXnY
2
500
#𝙎𝙩𝙞𝙡𝙒𝙤𝙧𝙙𝙎𝙤𝙣𝙙𝙖𝙜 Want die koninkryk van God is nie spys en drank nie, maar geregtigheid en vrede en blydskap in die Heilige Gees. Romeine 14:17
3
19
566
𝗢𝗿𝗮𝗻𝗷𝗲 𝗗𝗮𝘀: Was die kameras en voorblaaie maar so gefokus op die bouers as wat dit die werk van die slopers uitbasuin.
9
29
994
Hierdie minister het beslis menings wat jy wil hoor! Gaan kyk die volledige episode van Minister van Menings en gesels saam: bit.ly/4hUMSKV
2
7
36
670
Aanlyn dobbel raak gesinne. Dit raak ook mense se werk. Die probleem is groter as wat ons besef. Tog sien ons die advertensies oral, selfs by geleenthede waar ons saamkom om te ontspan. Praat ons genoeg oor die gevolge? Hierdie week gesels Dirk Hermann met Nicolien Welthagen van die Solidariteit Navorsingsinstituut oor die impak van aanlyn dobbel op ons gemeenskappe en werkplekke, en die advertering daarvan. Kyk hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld en gesels saam: youtu.be/NA77c1WTXnY
1
10
378
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Solidarity warns against nationalisation of privately held unclaimed pension funds Solidarity warns against the state centralising privately held unclaimed pension funds and other financial assets. In August 2026, the National Treasury published a draft framework for the centralisation of unclaimed financial assets, initially focusing on retirement funds. These assets are estimated to total more than R88 billion. During the Medium-Term Budget Policy Statement, Finance Minister Enoch Godongwana announced that the government was continuing technical work to establish the institutional, legal and operational framework for the centralisation process. According to Marius Croucamp, Deputy General Secretary for Strategy at Solidarity, this centralisation amounts to the nationalisation of privately held financial assets. Read the full media statement here: bit.ly/4z2W9qp
24
65
951
𝗲𝗡𝗖𝗔 𝗺𝘂𝘀𝘁 𝗻𝗼𝘄 𝗰𝗼𝗺𝗽𝗹𝘆 𝘄𝗶𝘁𝗵 𝘀𝗮𝗻𝗰𝘁𝗶𝗼𝗻 𝗳𝗼𝗹𝗹𝗼𝘄𝗶𝗻𝗴 𝗿𝘂𝗹𝗶𝗻𝗴 The Broadcasting Complaints Commission of South Africa (BCCSA) has dismissed eNCA’s application for leave to appeal against both its finding and sanction. The news channel must now broadcast the prescribed correction and apology to Solidarity, unless it appeals again. The case stems from a broadcast on 25 March 2026 in which eNCA presenters claimed that Solidarity had been spreading messages about genocide in the United States. The BCCSA found that the broadcast created an inaccurate and unfair impression of Solidarity’s position. Despite eNCA’s determined attempt to overturn the finding or have the sanction reduced, the original ruling therefore stands. The BCCSA found that eNCA had failed to demonstrate that the tribunal’s decision was clearly wrong. A presenter must now read the following statement on the same morning programme: “𝘖𝘯 25 𝘔𝘢𝘳𝘤𝘩 2026, 𝘱𝘳𝘦𝘴𝘦𝘯𝘵𝘦𝘳𝘴 𝘰𝘯 𝘛𝘩𝘦 𝘚𝘰𝘶𝘵𝘩 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘤𝘢𝘯 𝘔𝘰𝘳𝘯𝘪𝘯𝘨 𝘚𝘩𝘰𝘸 𝘴𝘵𝘢𝘵𝘦𝘥 𝘵𝘩𝘢𝘵 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘍𝘰𝘳𝘶𝘮 𝘢𝘯𝘥 𝘚𝘰𝘭𝘪𝘥𝘢𝘳𝘪𝘵𝘺 𝘩𝘢𝘥 𝘣𝘦𝘦𝘯 𝘪𝘯 𝘵𝘩𝘦 𝘜𝘯𝘪𝘵𝘦𝘥 𝘚𝘵𝘢𝘵𝘦𝘴 𝘴𝘱𝘳𝘦𝘢𝘥𝘪𝘯𝘨 𝘮𝘦𝘴𝘴𝘢𝘨𝘦𝘴 𝘢𝘣𝘰𝘶𝘵 𝘨𝘦𝘯𝘰𝘤𝘪𝘥𝘦. 𝘚𝘰𝘭𝘪𝘥𝘢𝘳𝘪𝘵𝘺 𝘩𝘢𝘴 𝘯𝘰𝘵 𝘤𝘭𝘢𝘪𝘮𝘦𝘥 𝘵𝘩𝘢𝘵 𝘢 𝘨𝘦𝘯𝘰𝘤𝘪𝘥𝘦 𝘪𝘴 𝘵𝘢𝘬𝘪𝘯𝘨 𝘱𝘭𝘢𝘤𝘦 𝘪𝘯 𝘚𝘰𝘶𝘵𝘩 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘤𝘢, 𝘢𝘯𝘥 𝘵𝘩𝘦 𝘴𝘵𝘢𝘵𝘦𝘮𝘦𝘯𝘵 𝘢𝘵𝘵𝘳𝘪𝘣𝘶𝘵𝘦𝘥 𝘵𝘰 𝘚𝘰𝘭𝘪𝘥𝘢𝘳𝘪𝘵𝘺 𝘢 𝘱𝘰𝘴𝘪𝘵𝘪𝘰𝘯 𝘪𝘵 𝘥𝘰𝘦𝘴 𝘯𝘰𝘵 𝘩𝘰𝘭𝘥. 𝘛𝘩𝘦 𝘉𝘳𝘰𝘢𝘥𝘤𝘢𝘴𝘵𝘪𝘯𝘨 𝘊𝘰𝘮𝘱𝘭𝘢𝘪𝘯𝘵𝘴 𝘊𝘰𝘮𝘮𝘪𝘴𝘴𝘪𝘰𝘯 𝘰𝘧 𝘚𝘰𝘶𝘵𝘩 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘤𝘢 𝘩𝘢𝘴 𝘧𝘰𝘶𝘯𝘥 𝘵𝘩𝘢𝘵 𝘵𝘩𝘦 𝘣𝘳𝘰𝘢𝘥𝘤𝘢𝘴𝘵 𝘤𝘰𝘯𝘵𝘳𝘢𝘷𝘦𝘯𝘦𝘥 𝘤𝘭𝘢𝘶𝘴𝘦 28.1.1, 𝘳𝘦𝘢𝘥 𝘸𝘪𝘵𝘩 𝘤𝘭𝘢𝘶𝘴𝘦 28.1.3, 𝘰𝘧 𝘵𝘩𝘦 𝘊𝘰𝘥𝘦 𝘰𝘧 𝘊𝘰𝘯𝘥𝘶𝘤𝘵 𝘧𝘰𝘳 𝘚𝘶𝘣𝘴𝘤𝘳𝘪𝘱𝘵𝘪𝘰𝘯 𝘉𝘳𝘰𝘢𝘥𝘤𝘢𝘴𝘵𝘪𝘯𝘨 𝘚𝘦𝘳𝘷𝘪𝘤𝘦 𝘓𝘪𝘤𝘦𝘯𝘴𝘦𝘦𝘴. 𝘦𝘕𝘊𝘈 𝘢𝘱𝘰𝘭𝘰𝘨𝘪𝘴𝘦𝘴 𝘵𝘰 𝘚𝘰𝘭𝘪𝘥𝘢𝘳𝘪𝘵𝘺 𝘧𝘰𝘳 𝘵𝘩𝘦 𝘪𝘯𝘢𝘤𝘤𝘶𝘳𝘢𝘵𝘦 𝘢𝘯𝘥 𝘶𝘯𝘧𝘢𝘪𝘳 𝘪𝘮𝘱𝘳𝘦𝘴𝘴𝘪𝘰𝘯 𝘤𝘳𝘦𝘢𝘵𝘦𝘥.”
9
35
1
128
1,836
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Budget speech offers no relief from tax burden The medium-term budget speech is a mix of correct, necessary interventions and significant gaps and shortcomings. Solidarity welcomes the relief on fuel prices but urges that this be accompanied by broader interventions to build up reserves, both physical and financial. We would have appreciated greater clarity regarding the taxation of online gambling; unfortunately, we will have to wait until February for that. Read the full media statement here: bit.ly/3TRMvHT
2
17
512
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | MTBPS must put money in people’s pockets, not take it out – Solidarity Solidarity’s Research Institute (SRI) believes tomorrow’s Medium-Term Budget Policy Statement (MTBPS) must set a clear course towards lower government spending, tax relief and the removal of policies that constrain growth. South African households and businesses can no longer be expected to foot the bill for an inefficient state and harmful policy choices. According to the SRI, two audits should form the basis of this approach: one to determine which positions in the public service genuinely add value, and a second to assess the impact of policies and legislation on economic growth. Read the full media statement here: bit.ly/4dPCO3m
1
5
16
580
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Acknowledgement will not save jobs – Ramaphosa must present an AGOA rescue plan Solidarity calls on President Cyril Ramaphosa to demonstrate leadership and urgently present a concrete plan with clear deadlines in an effort to preserve South Africa’s participation in AGOA. Ramaphosa’s sudden acknowledgement that South Africa could be excluded from the trade programme comes too late and offers no reassurance to workers whose livelihoods are threatened as a result. According to Solidarity, the organisation already has a concrete plan that it has long wanted to share with the government for the benefit of South Africa’s people and workers. However, this offer has been rejected, while Solidarity’s efforts to protect jobs and trade benefits are dismissed as interference and even branded as treason by radical groups. Read the full media statement here: bit.ly/4zLVyt9
3
2
19
546
Hoe nou? Ewe skielik sien pres. Ramaphosa die dreigende Agoa-verlies raak. Maar is hy bereid om, ter wille van 250 000 se werk, ‘n ingrypende plan te maak? Dit sou vereis dat betrekkinge met die VSA onmiddellik moet herstel. Solidariteit beywer hom jare lank reeds vir die behoud van Agoa-voordele, maar sy pleidooie val gedurig op dowe ore.
74
65
17
224
11,428
Kyk gerus! Aanmatigende vrae van eNCA-joernalis taktvol beantwoord. Kommentators het heelwat te sê gehad oor Solidariteit se inisiatief om die VF+ en DA te versoek om hul magte te gebruik om ʼn dispuut in die RNE te verklaar. Hierdie versoek spruit uit die regering se swak hantering van buitelandse betrekkinge, veral minister Ronald Lamola se optrede. Solidariteit se druk is van groot belang, aangesien die werk van tot ʼn halfmiljoen Suid-Afrikaners van goeie betrekkinge met die VSA afhanklik is.
2
13
1
57
1,864
Die regering is roekeloos. Gaan hardwerkende Suid-Afrikaners die prys betaal? In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Theuns du Buisson oor Agoa en die risiko dat 250 000 poste verlore kan gaan indien Suid-Afrika uitgesluit word. Wat beteken dié handelsooreenkoms werklik vir ons land se werknemers? Kyk hierdie week se episode en gesels saam: bit.ly/4k1iEai
2
2
15
622
#𝙎𝙩𝙞𝙡𝙒𝙤𝙧𝙙𝙎𝙤𝙣𝙙𝙖𝙜 Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; Romeine 5:1
2
2
45
709
𝗗𝗶𝗲 𝗢𝗿𝗮𝗻𝗷𝗲 𝗗𝗮𝘀: Die kaders spook en die koninkies spartel. Selfs die trane rol. Dit wys maar net een ding: Die druk wat landsburgers aanhou toepas is in die kol. Vir meer oor Solidariteit se Regsfonds, klik hier: solidariteit.co.za/beskerm-j…
1
2
19
646
Die maatskaplike impak van dobbelverslawing strek oor alle vlakke van armoede. Dit is ’n stille verwoester wat al hoe dieper in gemeenskappe insluip en gesinne, huishoudings en lewens uitmekaar ruk. Die Solidariteit Navorsingsinstituut het vandeesweek sy dobbelverslag bekendgestel, met skokkende syfers wat onder meer wys op die astronomiese sneeubaleffek wat dobbelverslawing op individue, gesinne en gemeenskappe het. Hannes Noëth van Solidariteit Helpende Hand vertel ons meer oor die maatskaplike impak van dobbelverslawing op ons gemeenskappe. Lees meer oor die dobbelverslag hier: bit.ly/4yNvNs6
2
3
17
688
Dit is oral – op reklamebordeTV-kanale en elke tweede webtuiste wat jy besoek. En tog verwoes dit lewens. Die Solidariteit Navorsingsinstituut doen nou verslag oor die impak van aanlyn dobbel. Hier is maar net sommige van die syfers: - Aanlyn dobbel in Suid-Afrika het tussen 2021 en 2025 met ʼn skokkende 390% gegroei. - Die persentasie probleemdobbelaars in SA het in dieselfde tydperk van 6% tot 31% gestyg. - R1,5 biljoen (duisend miljard) is in SA aan dobbel spandeer – drie keer soveel as wat aan onderwys bestee is. Nou vra ons: Waar is die regulering en waar gaan dit eindig? Kyk hier om die verskynsel beter te verstaan: bit.ly/3VPkT6K
1
6
1
21
1,059
PODSENDING: Die regering is roekeloos en dit kan lei tot die verlies van 250 000 poste Daar is geen rasionele rede vir die regering om twispunte te skep en roekelose uitlatings te maak in ’n tyd waar ons belangrikste handelsvennoot moet besluit of hulle die handelsooreenkoms, Agoa, met Suid-Afrika wil hernu nie. Indien dit nie sou gebeur nie gaan die mense wat die liefste vir ons land is, normale, hardwerkende landsburgers die prys daarvoor betaal. Hierdie week gesels Dirk met Theuns du Buisson oor navorsing wat al aan die VSA bekendgestel is en wat die impak van hierdie handelsooreenkoms werklik is. Kyk hierdie week se episode en gesels saam: youtu.be/PpvXRylesAk
5
8
741
Die regering speel met mense se werk. Tot 250 000 poste is op die spel terwyl hy twispunte met die Amerikaners skep en roekelose uitlatings maak. Gewone, hardwerkende Suid-Afrikaners gaan die prys betaal as ons Agoa se handelsvoordele verloor. Daar is geen rasionele rede om dié verhouding nou verder te verswak nie. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk met Theuns du Buisson oor die navorsing wat reeds aan die VSA voorgelê is en wat Agoa werklik vir ons mense se werk beteken. Kyk en gesels saam: youtu.be/PpvXRylesAk
7
12
56
951