Johnny Louw (@wildestem) profile picture

Met ‘n hart, wild vir Christus!

Kaapstad
Joined October 2009
In alberton for week.Mismy wife.Pray for Gods favior on work
1
1
Lekker om by huis te wees. Dankie vir die gasvryheid Kobus. "Slotte vir Jesus" was great. Lanklaas so baie biltong op een plek gesien.
Namibië, hier kom ñ ding! ñ Godelike "ding".
Namibië hier kam ñ ding! ñ Godelike "ding"!!!
God is so goed in die voorsiening van al ons behoeftes. Dankie aan ons borge en ondersteuners.
Dvd's nou beskikbaar. Kontak Jan by "[email protected]"
In Windhoek. Manne ontbyt môre. Mag Jesus Windhoek aanraak!
Op die lughawe opad na MMC Vaal saam met @prayministries. Will keep you posted.
Sluit aan by die Wildestem Dvd Klub! Hou die webwerf dop vir inligting. (www.wildestem.com)
Besig met die maak van dvd oor my getuienis en lewe. Kyk uit daarvoor begin Mei!
Besig met dvd produksie oor my getuienis. Kyk uit vir ñ voorskou einde Maart!!!
Mighty Men Vaal: Moet dit nie misloop nie!! 18-20 Maart.
Geseënde tyd by Mighty Men Overberg gehad. Dankie vir almal wat deel was. Sien julle volgende jaar weer!!
ek en vroutjie in Langebaan.God is goed,altyd!!!!!!Sy rus is goed
Ek en vroulief gaan in weskus rus.Lang week in Jhb gehad.Liefde
pretoria,more by manne van die woord.Bid vir die boodskap.Kyk nuwe 2011 www.wildestem.com
@wildestem in Jhb, to do Motivation4life at Etlin Int.Trading this afternoon. Pls pray with us for breakthroughs!