Willem Botha (@WillemBotha) header
Willem Botha (@WillemBotha) profile picture

Singer/TV Presenter/Photographer/Makeup Artist 🇿🇦 • 🎧 New Music - 2010 • Co-owner of Willem Botha Beauty

South Africa
Joined July 2009
Photo by Willem Botha (@WillemBotha)Photo by Willem Botha (@WillemBotha)Photo by Willem Botha (@WillemBotha)Photo by Willem Botha (@WillemBotha)Photo by Willem Botha (@WillemBotha)Photo by Willem Botha (@WillemBotha)Photo by Willem Botha (@WillemBotha)Photo by Willem Botha (@WillemBotha)Photo by Willem Botha (@WillemBotha)Photo by Willem Botha (@WillemBotha)
JULLE!!! Hallo My Hart se musiekvideo is UIT!!!!!! Ek dink nie jy gaan die einde verwag nie. 🫪🫣🤫 By verre my gunsteling musiekvideo nog. Die song is op alle streaming platforms. Hier is die video - youtu.be/iaoEtWFvM4Y?si=SQ6u… Laat weet asbbbb wat julle dink. 🩵
3
1,502
Is julle reg vir HALLO MY HART se musiekvideo??? Vanaand 12h launch die video en song op alle streaming platforms. Ek deel solank hierdie met julle. 🤭🫣🥳
10
1,246
Willem Botha retweeted
Replying to @leandiedurandt
@leandiedurandt het gebid vir liefde en daarom sal sy dit vier! Of dit nou die maand van liefde is of nie 🤍🥂 @rooirose se Februarie-uitgawe is hier! ⚡️ Foto's: @WillemBotha Hare & grimering: @willembeauty Klere: @gertjohancoetzee Artikel: @tanyadeventebijker
1
1,251
Terug in warm SA en sommer reguit na my gunsteling plek - die bosveld! Hulle sê - There’s no place like home - en dis darem wraggies so. Ons kuier hierdie week by die mooiste @nkomazi_gamereserve vir ons jaarlikse CO Productions spanbou.
7
1,756
Die enigste ding lekkerder as n coconut in Bali oor die naweek, is n coconut met Rum in Bali. 🥥🥥 ✌🏼✌🏼✌🏼✌🏼✌🏼✌🏼
4
9
117
8,349
10 MEI - Ek kan letterlik nie wag om my nuwe musiek met julle te deel nie. Hierdie week sal ek die liedjie se naam bekend maak. Of kan julle raai na my laaste video wat sy naam is??? 🤭🤭🤭
2
1
47
6,567
I'm on Mauritius time! 🏝 #WillemBothaBeautyCampaignShoot @longbeachmauritius @your_sunlife @worldleisureholidays @starburst_promotions #worldleisureholidays #longbeachmauritius #your_sunlife #comealive – at Republic of Mauritius
24
52
1
539
39,992
Ek sal nie omgee om Nkomazi Private Game Reserve toe te trek, n game ranger te word en heeldag toeriste te vermaak nie! Hierdie plek is unbelievable! Ek's verlief op die natuur en buite lewe. @CO_Productions bosberaad loop MOOI! – at Randburg, South Africa
2
18
7,402
Ek kan nie meer my opgewondenheid beheer nie! Die jaar gaan ons GROOT. Vir ons nuutste Willem Botha Beauty campaign gaan ons vir n week shoot in MAURITIUS by #longbeachmauritius!! Ons sien so uit om die journey saam met #worldleisureholidays te doen. #your_sunlife #comealive – at Pretoria, South Africa
1
20
6,205
Ek't my mooi moois aan vir middagete in Mallorca. 🫣 Nog feite vir Spanje: - SPF 50 gaan jou nie beskerm teen dié son nie. - Die lekkerste Paella gaan jou n linker nier kos - Om n foto te neem met geen toeriste in die agtergrond vat ±15min - My ma gaan sê ek moes my hemp stryk – at Pretoria, South Africa
4
40
8,152
Dora the Explorer in Formentera! Ekt vandag n bootrit gevat vanaf Ibiza na n klein eiland, Formentera. 'n Fiets gehuur en die eiland plat gery! Die water is mal mooi! Die bier is yskoud maar kos jou so R120. So jy drink stadig en waardeer elke slukkie! 🍻 🍻 🍻 – at Barcelona, Spain
7
3
100
10,437
Chasing sunsets in Ibiza! . . Ps: Die yacht agter my, Lady Lara kos maar net 180 milloen DOLLAR! Het iemand vir my n geldjie om te leen? 😮‍💨😮‍💨😮‍💨 #spain #ibiza #europe #summer – at Spain
2
2
90
8,652
I wish travel therapy was covered by my health insurance 🫧 🫧 🫧 #barcelona #spain #europe #summer #funfacts #arcodetriunfo #traveltips
1
1
35
5,181
Nuwe musiek is binnekort oppad vir @willembotha . Is julle so opgewonde soos ons?! #COproductions #WillemBotha
1
7
3,868
Fill your life with experiences, not things. And have stories to tell,not stuff to show! Barcelona, Spanje, is warrrrrm. 37°C en die son gaan sak eers teen 21h30. Die strate en strande is BESIG! Maar alles so prentjie mooi. Die kos is vrek duur maar die bier yskoud! #Barcelona
3
6
117
9,321
The biggest adventure you can take is to live the life of your dreams. ✌🏼✌🏼✌🏼
3
6
151
13,106
Teater is terug!!! 🕺 Flippet dit was nou lekker. Gisteraand was die openings aand van The Buddy Holly Musical. Top klas vermaak! Dankie Pieter Toerien Productions en Monte Casino vir die uitnodiging. Maak seker julle gaan kyk dié musical by Monte Casino terwyl dit nog wys! – at Pretoria, South Africa
18
5,603