Almal gaan follow asb. @HS_Centurion ! Hierdie een gaan nou delete word so follow die nuwe een asb. ! Dankie
1
N Goeie dag se krieket ! Eerste span het teen twee Old Boys spanne gespeel ! N goeie gees regdeur die dag gewees
1
Thabo Mabuza is gekies in die beginspan en @Dayan365 is n plaasvervanger vir die Baby Boks teen Samoa !
1
Baie goeie wedstryd van rugby ! 1 e span verloor in laaste beweging van wedstryd ! Geluk @klofie_sport !
Sterkte aan Thabo Mabuza en @Dayan365 wat in New Zealand is vir die Junior Bokke wereldbeker ! Maak ons trots !
Geluk aan Ettiene Mathys wat Blou Bulle Craven week span gemaak het ! @schoolsportsnow
1
Replying to @AffieOuer
@AffieOuer @AHS1920 @schoolsportsnow @SchoolsrugbyS @NelioDeSa @nelioBaie gelui met n goeie wedstryd ! 21-20 vir Affies,welgedaan Woeries !
1
"@hsrugbyworld: 1st XV Result: Afrikaanse Hoër Seunskool (AFFIES) 21 vs 20 HS Centurion! @Ahs1920 @1Woeries #HSRugby"
Centurion 1e span krieket 53-1 an 9 overs in semi-finaal van Northerns t20 afdeling teen @PtaBoysHigh ! Ons kort 111 lopies om te wen !
“@AffiesKrieket: #Affies1 vs #Centurion1 232/44 na 44. Centurion wen met 6 pltjies”@SASCHOOLSPORTS @schoolsportsnow
O/16A wen 19-7 teen @Eldorugby ! Nou in Beeld semi-finaal !
Geluk aan Vean Roodt ons eerste span kaptein wat weereens Craven Week span gemaak het ! #trots
Gaan kyk na ons 1e span is live by @hsrugbyworld. hsrugbyworld.co.za/profile/s… !
Geluk aan @KempiesSport met hulle 3e plek in @NuPowerTuks ! Ons 1e span verloor 23-14 !
Gaan kyk na Hoërskool Centurion se Harlem shake ►m.youtube.com/watch?v=QrYiq-…
