carla (@CarlaTal) header
carla (@CarlaTal) profile picture
South africa
Joined July 2011
Photo by carla (@CarlaTal)Photo by carla (@CarlaTal)Photo by carla (@CarlaTal)Photo by carla (@CarlaTal)Photo by carla (@CarlaTal)Photo by carla (@CarlaTal)Photo by carla (@CarlaTal)Photo by carla (@CarlaTal)Photo by carla (@CarlaTal)Photo by carla (@CarlaTal)
I either dress like im going to a red carpet event or like im a homeless drug addict there is no in between
27
565
442
Stop texting start kissing way much better
Om verlief te raak is soos om crocks te dra... Uhmm..jy doeni daai kak nie!
13
5
Impress my bietjie met jou diep woorde en snaakse geselskap want "pick up lines" en groot spiere is lankal yt die mode ..
13
6
Jy moet weet as 'n meisie vir jou sê "Ek mis jou vanaand.", dán mís sy joú.
1
61
15
Breek haar rug, nie haar hart nie..
Die probleem met eensaamheid; is dat dit ons dikwels in die verkeerde arms in dryf.
1
36
22
Troumateriaal was op haar voorkop geskryf ; ongelukkig kon jy nie lees nie.
6
3
Ek kan nie ophou aan jou dink nie, en eerlik waar wil ek ook nie ♡
Replying to @CarlaTal
@CarlaTal haha bring it on rebel,, potch wag vir jou!! ^^,) ,, jy gaan smeek om te bly ~^,)
1
2
Replying to @CarlaTal
@CarlaTal .... kyk net daai rebel Lol!! Kom potch toe, dat pukke jou wys hoe om leka te kuier haha!! #TuksIsNiks #PukkeJouLekaDing ,, ~^,)
1
1
1
Die beste tyd is Super Rugby tyd.
Single and failing to mingle.
So when are you coming to visit us again @CarlaTal for a weekend... been to long. in need of a good hubly and some decent company
1
1
1
Jy is verantwoordelik vir jou eie geluk .
Ek klou vas aan die idee dat die liefde vir my ook 'n kans sal gee.
30
11
Want om langs jou aan die slaap te raak is my gunsteling ♡
1
41
20
Is dit net ek wat die ENDZONE in friendzone raaksien? Hou jou maniere & word haar beste vriend. Jy sal beloon word!
2
1
Want the new season of teen wolf #TeenWolf