Dapper Media retweeted
Ons begin môre film aan die derde reeks van Byt en Buskruit. Gaan die vis jag in Kosie baai. Hopenlik is daar van die grotes wat daar draai na Sodwana se kant toe.
Dapper Media retweeted
SPLINTERNUWE video van @JoBlack_BTG is die Vrydag beskikbaar- liedjie nou oppad na jou gunsteling radio-stasie.....
Dapper Media retweeted
So na 10 dae in sout met swaar gewigte bo-op om die vog uit te trek, word die Bosvark boude nou gehang vir negemaande tot dit in presciuto verander. Na so twee weke kry hy wel ń laag varkvet en peper sodat die vleis nie heel uitdroog nie.
Laaste dag om @LeahMusiekSA sa aanlyn konsert te kyk op Dapper Media. Klik hier vir 'n kaartjie teen slegs R69: https://teapawt.org/t.co/DqjGAeGHPr @Umusiek @InhoudHuisMus
No Wine No Sunshine youtu.be/utChGcAB9rw via @YouTube Mr. President, open up the wine industry. @Saai_org @skalabrak @rustenvrede1694
Leah se nuutste Tuiskonsert op Dapper Media. Kom kuier en geniet dit saam met Leah teen slegs R69 vir die hele gesin. Klik hier: https://teapawt.org/t.co/DqjGAeYje1 @UMGMusiek @InhoudHuisMus @LeahMusiekSA
Maak jou gereed vir 'n Byt & Buskruit-episode saam met die Buffelsfontein manne. Hulle beleef 'n Titanic-oomblik in Miami. @adamtasmusiek @Ichnus @Mark90180250
Dapper Media retweeted
#bytenbuskruit oppad Natal toe vir ń visvang episode. My gas is ń legende..... so vinnige wenk. As hy eers vat, los hy nie. @DapperMedia4 @KwaggaBoucher @HuntingPatriot @Saai_org die weervoorspelling vertel van ń onstuimige see
“And one day she discovered that she was fierce and strong and full of fire, and that not even she could hold herself back, because her passion burned brighter than her fears.” –Mark Anthony
Bied aan Byt & Buskruit, kyk dit hier: dappermedia.co.za/reekse/ @HuntingPatriot @maroelamedia @PretoriaFM @OraniaBeweging
Dapper Media retweeted
Resep: Mielie-en-bierbroodjie
maroelamedia.co.za/kos/gebak…
Dapper Media ondersteun die inisiatief, Light SA red, dit is alreeds vyf maande vandat die Vermaaklikheidsbedryf sonder werk en sonder inkomste is. @appelmusiek @adamtasmusiek @maroelamedia @PretoriaFM
Besig met 'n nuwe opname van Byt & Buskruit, @adamtasmusiek en @DannaRossouw glimlag breed. Dankie @HuntingPatriot, SSG, Rooibaard, Rooikat Liquors
Hier kom 'n ding...
Oppad om Byt en Buskruit te film saam met die legende @DannaRossouw. Ons sien uit.
Dapper Media retweeted
Hoe nader ons aan die natuur kom hoe, hoe rustiger word ons hart en siel #Boskind #Boslewe Nuwe reeks nou beskikbaar op webblad of whatsapp +27 (63) 680-9919. @SPMarais @KwaggaBoucher @Sarinatjie
Ons volgende gas op Byt & Buskruit....kan jy raai wie stap daar saam met @adamtasmusiek
PatriotTrots! Ons sê dankie aan @HuntingPatriot vir ons Byt & Buskruit-hemde. Julle is tops. @adamtasmusiek @maroelamedia @PretoriaFM




















