Dapper Media (@DapperMedia4) header
Dapper Media (@DapperMedia4) profile picture

Maatskappy gestig vir die bevordering en verspreiding van Afrikaanse inhoud.

Pretoria, South Africa
Joined December 2018
Photo by Dapper Media (@DapperMedia4)Photo by Dapper Media (@DapperMedia4)Photo by Dapper Media (@DapperMedia4)Photo by Dapper Media (@DapperMedia4)Photo by Dapper Media (@DapperMedia4)Photo by Dapper Media (@DapperMedia4)Photo by Dapper Media (@DapperMedia4)Photo by Dapper Media (@DapperMedia4)Photo by Dapper Media (@DapperMedia4)Photo by Dapper Media (@DapperMedia4)
Dapper Media retweeted
Ons begin môre film aan die derde reeks van Byt en Buskruit. Gaan die vis jag in Kosie baai. Hopenlik is daar van die grotes wat daar draai na Sodwana se kant toe.
5
3
1
90
SPLINTERNUWE video van @JoBlack_BTG is die Vrydag beskikbaar- liedjie nou oppad na jou gunsteling radio-stasie.....
10
9
Dapper Media retweeted
So na 10 dae in sout met swaar gewigte bo-op om die vog uit te trek, word die Bosvark boude nou gehang vir negemaande tot dit in presciuto verander. Na so twee weke kry hy wel ń laag varkvet en peper sodat die vleis nie heel uitdroog nie.
9
4
1
131
Dapper Media retweeted
#bytenbuskruit oppad Natal toe vir ń visvang episode. My gas is ń legende..... so vinnige wenk. As hy eers vat, los hy nie. @DapperMedia4 @KwaggaBoucher @HuntingPatriot @Saai_org die weervoorspelling vertel van ń onstuimige see
3
6
34
Can we get in on that socially distanced cuddle too? #Corrie #Abi #Gemma
34
61
8
805
Hoe nader ons aan die natuur kom hoe, hoe rustiger word ons hart en siel #Boskind #Boslewe Nuwe reeks nou beskikbaar op webblad of whatsapp +27 (63) 680-9919. @SPMarais @KwaggaBoucher @Sarinatjie
4
21
Oor 4 dae is my album beskikbaar. Ek is so opgewonde dat julle dit moet hoor.
3
3
Hierdie week kan jy eksklusief saam @Ichnus , een van die manne agter @Buffelsfontein_baardolie, kuier met sy tuiskonsert. Konsert is nou beskikbaar op @DapperMedia4 se webtuiste, tot middernag Maandag, 20 Julie.
5
6
‘Byt & Buskruit’ terug vir ’n tweede seisoen. Lees hier: maroelamedia.co.za/vermaak/t… #Afrikaans #vermaaknuus @adamtasmusiek @DapperMedia4
1
6
28
Het vir die eerste keer ons nuwe Patriot khaki hemde getoets. Het defnitief vir my geluk gebring. #PatriotTrots #HuntingPatriot @KwaggaBoucher @SPMarais
3
8
1
29
Dapper Media retweeted
My poplap. Sy sorg vir die smiles.
1
36
Die lewe is een groot avontuur. So leef jou reis! Dit was die 2de keer wat ek Gerrie kon afneem vir Vrouekeur. Altyd n fun shoot!En hier is hierdie week se groen voorblad! Nou op die winkelrakke! 🙋🏼‍♂️
1
2
26
Dapper Media retweeted
Dankie Dapper Media en Adam Tas vir die ongelooflike ondervinding. Ek sien uit na die program #bytenbuskruit. #dappermedia #adamtas #bytenbuskruit #visvang #kalaharijag #bosveld #bosvuur #musiek #saamsing #kook #eland #elandcarpaccio
2
5
twitter is way more informative than facebook
1
1
8
CONGRATULATIONS to the following nominees under the #BestAdultContemporaryAlbum Category 🏆 : 🎤 @WatershedMusic 🎤 @Roan_Ash 🎤 #GeorgeTown 🎤 @ardmatthews 🎤 #8MissesCroon #SAMA25 #Recognise
Dapper Media retweeted
Sien julle daai tweede boot van regs. Hy is nie tans myne nie, maar as julle my kwaad genoeg maak huurkoop ek hom. So maak my kwaad, asb asb asb.
15
3
2
63
Dapper Media retweeted
Oppad terug na SA. Ek gaan vir twee dae op my bank lê. Dankie @wynandstrydom @chereestrydom en @DapperMedia4 vir ń heerlike Byt en Buskruit opname in Mauritius asook @BurreBurger vir die lekker konsert tbv droogtehulp. Au revoir...
3
4
1
71