Okay, who is the person wearing the sheer curtain in the middle of the audience, blocking their view??? #Oscars2023 #Oscars95
104
Heads-up! I urge anybody traveling abroad to NOT fly with @KLM They literally cannot handle any more passengers’ luggage. My 3bags and my handmade @AlhambraG_Spain guitar is lost! businessinsider.com/schiphol…
1
Rymlied is vanmiddag om 13:25 op @DStv kanaal 150 - @Toyota US Woordfees se opwipkanaal Hierdie produksie is opgeneem by die @Drostdy Teater . Stuur foto’s terwyl jy kyk!!! Geniet dit. kykNET @HilandiDT woordfees.co.za/eng/woordfee…
June van Merch & Hilandi du Toit - Rymlied woordfees.co.za/eng/woordfee… #kyknet #woordfees @kykNETtv @HilandiDT @Woordfees
Dear @CityofCT can someone please fix the street light on the corner of Bruno and Kavalier street in Kuils river? Extremely dangerous!!! Please guys.
1
Hi guys. Just want to know what’s happening in the Kuilsrivier (Jagtershof) area? All power out. No loadshedding warning? @CityofCT #cityofcapetown
1
Good evening @CityofCT , only one of our garbage bins were cleaned today. Why is that?
2
Baie, báie dankie vir almal se oorweldigende reaksies met die opening van RymLied se aanlyn uitsending vanaf die @drostdyteater . Jy kan nog die hele naweek jou kaartjie koop en kyk.… instagram.com/p/CBpnID6J3h6/… – at Stellenbosch, South Africa
Die dag het uiteindelik aangebreek om Rymlied, aanlyn te kyk. Ons is só opgewonde en kan nie meer wág vir 19:00 vanaand nie. Dankie-dankie aan die @drostdyteater en hul hele produksiespan wat hierdie geleentheid skep… instagram.com/p/CBnGGilp6OQ/…
Ek en June is opgewonde en voel so bevoorreg om hierdie produksie met almal van julle, oor die hele aarde te kan deel. Ja, jy het reg gelees. Al ons maats wat oorsee woon of almal wat nie by die @woordfees was nie ,… instagram.com/p/CBUw_Z9pIK_/…
Jy is welkom om hierdie te deel met ouers wat onseker voel oor hul kinders wat terug skool toe gaan tydens die pandemie. Dr. kritzingerfiona is ‘n pediatriese pulmonoloog by Christiaan Barnard Hospitaal in Kaapstad.… instagram.com/p/CArf3-upU93/…
S A D N E W S! I am on my way to Warburton for a private gig there tomorrow morning. To help with petrol and travel expenses, I got offered a gig in Ermelo for tonight. Sadly, already on my way, tonight’s gig got… instagram.com/p/B98fW-LJINb/…
E R M E L O , ek kom kuier by jou hierdie naweek! Opgewonde , masker en al. 😷🧤🦠 #ermelo butrdelicatessen instagram.com/p/B9yRyo8J9UC/…
Lekker artikel deur @christiaanskryf in vandag se burger. Baie dankie, @christiaanskryf. netwerk24.com/Vermaak/Feeste… netwerk_24… instagram.com/p/B9isUhfpDbV/…
Môre oggend tussen 10:00en11:00. Báie dankie magdaleenkruger vir dié geleentheid. Ek sien baie uit daarna. rsg100104fm @martelizebrink @hilandidutoit @gibsonguitar @alvarez_guitars alhambra_guitara @woordfees… instagram.com/p/B9bJwEBJ_OX/…




