Tien hubare boere soek vrou, en die week ontmoet Kate Roothman hulle en daarna kan jy begin inskryf!
Skakel in hierdie Donderdag om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #BoerSoekNVrou #GroterBeterBoer #BoerSoekNVrouMagic
Ezra waag alles vir Charlie.
#DieToring, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv
kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Die pragtige Kate Roothman is gereed vir haar nuwe avontuur as die aanbieder van #BoerSoekNVrou.
Vind meer oor haar uit op #Bravo! vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #GroterBeterBoer #BoerSoekNVrouMagic
Van haar kinderjare in Cornwall, tot die Anglo-Boereoorlog se kampe, het Emily Hobhouse lyding onthul, haar regering uitgedaag en haar lewe lank geveg vir geregtheid.
#DieStorieVanEmily, hierdie Sondag om 20:30 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Die Kat(e) is uit die sak! 😻 Baie geluk aan Kate Roothman wat die nuwe #BoerSoeknVrou aanbieder is!
Onthou om Donderdag in te skakel vir #Bravo! om 21:00, waar ons vir Kate beter gaan leer ken. #GroterBeterBoer #BoerSoeknVrouMagic
Ons kyk terug na 'n tyd toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel was van ons lewens.
#DaarWasNTyd, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Argos beraam 'n nuwe plan om van Ryan ontslae te raak, en Gaby moet besluit of sy saam speel of nie.
#DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Van handgemaakte draadkarre tot groot drome! Die Internasionale Emmy-benoemde The Philipstown WireCar Grand Prix neem jou na die stofstrate van Philipstown.
Skakel in vanaf Sondag 8 November om 20:30 op #kykNET en #kykNETKie of stroom op #DStvStream.
Die #Bravo-span draai by die premiér van #Invisible wat tans te sien is op @MNet, Hunter Kennedy en @FrancoisVanCoke vertel meer oor hulle nuwe enkelsnit, en meer!
Skakel in om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vanaand op #GovanOntbloot ontmoet Govan die mense van Onverwacht wat weens hul geskiedenis worstel met hul identiteit.
Moenie hierdie episode misloop nie, 21:00 vanaand net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Wanneer Ingrid uiteindelik ophou veg teen haar eie gebrokenheid, ontdek sy dat genade haar nooit gevra het om perfek te wees nie.
#SyDieMeeueEnDieHeiligeGees, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vanaand op #InGesprek: Onrus in Durban, die Wet op Openbare Verkryging, ’n boek oor Steinhoff en ’n peiling wat wys dat die DA in Ekurhuleni en Nelson Mandelabaai voorloop.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Moeilike besluite moet geneem word...
#DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Die aftel na #KokkedoorKlassiek het begin! Herman Lensing en Jessica Van Dyk sien uit om jou vanaf Donderdag, 5 November op #kykNET in die Overberg te verwelkom!


