Lloyd Phillips (@PhillipsLM) header
Lloyd Phillips (@PhillipsLM) profile picture

Snr joernalis @Landbou. My tweets word nie noodwendig deur my werkgewer onderskryf nie. RT's is nie noodwendig 'n onderskrywing nie.

Mooi River, South Africa
Joined August 2011
Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)Photo by Lloyd Phillips (@PhillipsLM)
Lloyd Phillips retweeted
Dit blyk dat die 14-jarige seun wat ’n 51-jarige huiswerkers na bewering op Saterdag 14 November doodgeskiet het, glo ’n gas op die plaas in die Barberton-distrik in Mpumalanga was. Die polisie probeer steeds vasstel wat tot dié voorval gelei het. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
2
5
375
Lloyd Phillips retweeted
🐂 18 stolen heifers found their own way home! In an unexpected turn, the Bonsmara cattle returned on their own – but 12 are still missing, with a R50 000 reward on offer. Read the story! 👉🏾 africanfarming.com/tiny/d2y8 #StockTheft #Bonsmara #CattleFarming #FarmNews AfricanFarming.com
4
10
532
Lloyd Phillips retweeted
Agri Mpumalanga het ’n beroep gedoen op die polisie om ’n deeglike en deursigtige ondersoek te doen nadat ’n 14-jarige seun na bewering ’n huiswerker op ’n plaas doodgeskiet het. Die seun het die polisie glo self van die skietvoorval in kennis gestel. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
4
6
364
Lloyd Phillips retweeted
Die pulp-en-papiervervaardiger Sappi se Suid-Afrikaanse verdienste het in die afgelope boekjaar meer as gehalveer weens vertragings in die Durbanse hawe, probleme by meulens en goedkoop invoer. Die hoër invoerheffings bied nou ’n mate van verligting. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
1
3
7
349
Lloyd Phillips retweeted
Sonder ’n anonieme wenk sou Karan Beef – Suid-Afrika se grootste voerkraalmaatskappy – onwetend 96 speenkalwers wat moontlik onwettig uit Botswana ingevoer is, in sy voerkrale opgeneem het. Owerhede ondersoek tans die kalwers se oorsprong. landbou.com/bedrywe/diere/ve…
3
1
13
1,323
Lloyd Phillips retweeted
🍬 Could SA sugar farmers lose their sweet deal with America? The possible loss of AGOA trade benefits puts premium US prices at risk. Find out what's at stake. 👉🏾 africanfarming.com/tiny/kfmn #AGOA #SugarIndustry #AgriculturalExports #SouthAfricanAgriculture AfricanFarming.com @PhillipsLM @SAfricanSugar @Msawenkosi99263 @MhlabaS
1
2
313
Lloyd Phillips retweeted
Woede, vrees en frustrasie neem toe onder kommunale en kommersiële veeboere in die distrik Dewetsdorp in die Vrystaat. Onwettige beweiding en veediefstal duur onverpoos voort, soms met dodelike gevolge. landbou.com/bedrywe/diere/dr…
2
8
411
Lloyd Phillips retweeted
Reinier Linde (47), wie se lyk op die oggend van Vrydag 6 November langs ’n grondpad in die KwaZulu-Natalse platteland in die noorde van provinsie gevind is, was ’n steunpilaar in Suid-Afrika se jag-, ekotoerisme- en landboubedrywe. landbou.com/bedrywe/wild/boe…
4
37
51
2,537
Lloyd Phillips retweeted
Three murders in six weeks as stock theft syndicate grips Free State’s Dewetsdorp africanfarming.com/tiny/217f
4
11
664
Lloyd Phillips retweeted
Die beoogde uitsluiting van Suid-Afrika van die voordele van die Amerikaanse wet op groei en geleenthede in Afrika (Agoa) vanaf 1 Januarie 2027 kan ’n waardevolle suikeruitvoermark vir die plaaslike bedryf knou. landbou.com/bedrywe/akkerbou…
1
2
5
341
Lloyd Phillips retweeted
🐔 Want to make your broiler business more profitable? The right choices before your chicks even arrive can make a difference. Find out what to consider! 👉🏾 africanfarming.com/tiny/wvx5 #BroilerFarming #PoultryFarming #FarmTips #Agribusiness AfricanFarming.com
1
3
382
Lloyd Phillips retweeted
’n Oos-Kaapse boer sterk tans aan nadat gewapende rowers hom aangerand het. Agri Oos-Kaap het bevestig dat dit die derde aangemelde plaasaanval vanjaar in dié provinsie is. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
2
9
380
Lloyd Phillips retweeted
Maak jou boerdery toekomsbestand met Landbou24. Registreer jou plaas vandag gratis en kry toegang tot voordele. Sluit aan by die Landbou24-ekostelsel en lê die digitale grondslag vir slimmer handel. Leer meer: landbou.com/produkte-en-dien…
1
2
3
143
Lloyd Phillips retweeted
Namibië het ’n drie maande lange inentingsveldtog teen bek-en-klouseer in aangewese gebiede van die Karasburg-staatsveeartsdistrik gelas. Beeste, skape, bokke en varke in dié gebiede moet drie keer ingeënt word. landbou.com/bedrywe/diere/dr…
1
1
4
311
Lloyd Phillips retweeted
Die saak teen twee mans wat Donderdagoggend op Ottosdal in die hof verskyn het in verband met die moord op Hannetjie van Zyl (55) op 5 Oktober vanjaar, is tot Dinsdag 20 Oktober vir ’n moontlike formele aansoek om borgtog uitgestel. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
1
1
345
Lloyd Phillips retweeted
Vriende in die boeregemeenskap het die vermoorde Hannetjie van Zyl (55) se familie ondersteun tydens die roudiens wat in Wolmaransstad in Noordwes vir haar gehou is. Van Zyl is dood ná ’n aanval op haar by die plaashek van Doornpan net buite Ottosdal. landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
1
4
262
Lloyd Phillips retweeted
Die voorgestelde regulasies oor diere-identifikasie wat onlangs vir openbare kommentaar oopgestel is, is ongeldig omdat dit kragtens die verkeerde wet opgestel is, sê die rooivleisbedryf. landbou.com/bedrywe/diere/be…
2
3
342
Lloyd Phillips retweeted
Ilse Lombard, wat al jare lank aan die Royal-skou se bokkompetisies deelneem en pryse wen, het haarself vanjaar oortref. Twee van haar boerbokke het die titels van algehele grootkampioenram en algehele grootkampioenooi gewen. landbou.com/bedrywe/diere/il…
1
1
3
295