kykNET Nou! retweeted
Die Golden Gate-hotel net buite Clarens is waar dinge woeliger begin raak in die vyfde episode van #OpMyEish met die sanger @Brendan_Peyper wat soene links en regs begin uitdeel het. Lees ons recap van die episode hier: bit.ly/Terloops_OME5
19:30 is jou nuwe musiek tydgleuf - maak sommer nou 'n nota.
Skop Maandae af met rustige INSTRUMENTAAL. Skakel in op Dinsdae vir LIEFDESLIEDJIES en Woensdae is dit tyd vir COUNTRY. Donderdae is dit tyd om uit te rock met MK. Vrydae maak ons reg vir die naweek met SOKKIE.
Skakel in vanaf 1 April vir jou gunsteling SOKKIE-treffers! Op Saterdag, 16:00 skop die pret af op kanaal 146, #kykNETNOU!
Vrydae, tussen 19:30 en 20:30 en tussen 20:00 en 20:30, kan daar wéér saam ge-SOKKIE word.
Wil jy kaalvoet sokkie? Laat hoor van jou met #sokkieNET.
Vandag om 18:00 op #trendkyknetnou! @Margueriteve vertel ons hoekom sy 6.30am swem, @Jako_Meyer praat oor sy musiek en ons vind meer uit oor skaak! ♟️
Die week op #trendkyknetnou! @lissvrooyen kuier by @karenzoid se #zoidluckypacketparty en meer! #kykNetNOU om 18:00!
#trendkyknetnou is weer terug op die kassie van vandag om 18:00! Die span en @lissvrooyen gesels oor Graffiti, kuier by @zakhendrikz en loer ook in by @Zaan_Sonnekus! Moet dit nie misloop nie, net op #kykNetNOU!
Onthou om reg te skuif vir die @kykNETtv Kersblyspel! Dit saai 20:00 op Oukersaand uit, op kykNET @DStv 144, met 'n herhaling op 26 Desember om 20:00 op #kykNETNOU! DStv 146. 🎄
Hierdie week op #trendkyknetnou: @HSkoolLinden spog met hulle Matriekafskeid. @Irene_Louise en die bodybuilder, Jessica van den Heever kuier saam met @lissvrooyen.
Donderdae om 18:00 net op #kykNetNOU!
Hierdie week op #trendkyknetnou: Potch Gim se Matriekafskeid, @KarlienVanJ se nuutste musiekvideo en meer! Donderdae om 18:00 net op #kykNetNOU!
Vanaand op #trendkyknetnou: Die span kuier by #francoisvancokeenvriende, 'n skate park en loer in by die @Solar_Challenge en meer. Kyk vanaand op #kykNetNOU vanaf 18:00.
Die week op #trendkyknetnou! Die span kuier by @christelvdBergh, @ZetskevPletzen, @angie_oeh en het ook 'n draai by @ComicConAfrica qqgemaak.
Donderdae, 18:00 net op #kykNetNOU!
Hierdie week op #trendkyknetnou gesels @lissvrooyen braai met mense soos @FrannaJacobs, Nykie en @RobbieWessels en die span kuier ook by @_millenniumband. Donderdae, 18:00 net op #kykNetNOU!
Hierdie week op #trendkyknetnou:
@lissvrooyen kuier by @RookSein en @HTS_Drostdy! Moet dit nie misloop nie, Donderdag om 18:00 net op #kykNetNOU!
Hierdie week op #trendkyknetnou! @JackParow in die huisie, sowel as tips vir jou Matriekafskeid. Donderdae, 18:00 net op #kykNetNOU!
@GreenPlanet52
Hierdie Donderdag op #trendkyknetnou kuier ons met @SchalkBrits, ons gee tips vir die Record Eksamen en meer. Skakel in vir @lissvrooyen vanaf 18:00 net op #kykNetNOU!
In hierdie week se episode van #TrendKyknetnou kuier @lissvrooyen met @JoBlack_music en klets met bekendes oor Matriekafskeid! Moet dit nie misloop nie, Donderdag om 18:00 net op #kykNetNOU!
@GreenPlanet52
In hierdie week se episode van #trendkyknetnou kuier @lissvrooyen met @BrendanPeyper, by @theNWU se Jool en meer. 18:00 net op #kykNetNOU!
@GreenPlanet52
Hierdie Donderdag op #trendkyknetnou gesels @lissvrooyen met @TascheBurger en @AngeliqueGerber oor @BoxOpSA! Ons loer in by @BenjaminDeJager van @Straatligkindrs en sy diere en ons kyk na die Top 5 plekke vir 'n Matriek-vakansie!
@GreenPlanet52
In die week se episode van #trendkyknetnou - @lissvrooyen kuier by SA Skole Rugby, @leandiedurandt en @spoegwolf! Donderdae, 18:00 net op #kykNetNOU!
@GreenPlanet52







