kykNET TV retweeted
Vanaand om 19:00 is dit tyd vir die @kykNETtv Silwerskermtoekennings vir Film en TV en ons het wonderlike kunstenaars wat ook gaan optree.
Moet dit nie misloop nie, net op @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #Silwerskermfees
kykNET TV retweeted
Baie geluk aan die drie legendes: Ivan Abrahams, Koos Roets en Willie Esterhuizen, wat vanjaar by die @kykNETtv Silwerskermtoekennings vereer word.
Lees meer: bit.ly/SSF2026_L3
#Silwerskermfees, in trotse samewerking met @filmcapetown, @vumatel, @cityofct en @nfvfsa.
kykNET TV retweeted
Die TV benoemings vir die @kykNETtv Silwerskerm Toekennings vir Film en TV is bekend!
Klik hier vir meer: bit.ly/SSF_B2026
#Silwerskermfees, in trotse samewerking met @filmcapetown, @vumatel, @cityofct en @nfvfsa.
kykNET TV retweeted
Die 14de @kykNETtv #Silwerskermfees hierdie Augustus in Kampsbaai! Van bekroonde filmmakers tot nuwe talent: bit.ly/SSF2026P
🎟️ Kaartjies beskikbaar op @QuicketSA vanaf 22 June
Geborg deur @vumatel, @cityofct, @filmcapetown & @nfvfsa.
kykNET TV retweeted
Inskrywings vir die 2027 @kykNETtv #Silwerskermfees kortfilm- en dokumentêrkompetisie is NOU OOP.
Het jy ’n storie wat vertel moet word?
🗓️ Sperdatum: 19 Junie 2026
Skryf nou in: bit.ly/43tPbfG
kykNET TV retweeted
Inskrywings is NOU OOP vir die 2027 @kykNETtv #Silwerskermfees kortfilm- en kortdokumentêrkompetisie.
Die fees is op soek na nuwe, diverse stemme in Afrikaanse film en televisie.
Dalk is jou storie volgende op die groot skerm: bit.ly/43tPbfG
kykNET TV retweeted
Met ’n Silwer Kaartjie kry jy toegang tot ál die films, gesprekke én eksklusiewe voorsmakies by die #Silwerskermfees2026 — plus toegang tot die glansryke @kykNETtv Silwerskermtoekennings vir Film en TV én die partytjie daarna.
Klik hier: bit.ly/49XoUtN
@QuicketSA
kykNET TV retweeted
Die #kykNET Silwerskerm Silwermark gee vir jou die kans om jou konsep direk aan besluitnemers voor te lê by vanjaar se #Silwerskermfees in Kampsbaai.
Inskrywings sluit 5 Junie 2026: bit.ly/4dxRhzN
Wie weet? Dalk is jou storie volgende op die skerm.
kykNET TV retweeted
Ons maak reeds reg vir die 14de @kykNETtv #Silwerskermfees, hierdie Augustus in Kampsbaai! 🎬
AANDAG alle onafhanklike filmmakers: Skryf nou jou speelfilm in vir oorweging. Lees meer hier: bit.ly/464qlER
kykNET TV retweeted
Hiermee die wenners van die #kyknettv Silwerskermtoekennings vir TV en Film van 2025: bit.ly/4lFYtfa 🤩✨📺🎥↔️ #Silwerskermfees
kykNET TV retweeted
Hoe begin 'n mens 'n Afrikaanse kanaal? Marida Swanepoel is vanjaar vereer by die @kykNETtv #Silwerskermfees vir haar lewensbydrae aan Afrikaans, en die #kykNET kanaal.
kykNET TV retweeted
Hier is die benoemings vir dokumentêre en kortfilms by vanjaar se @kykNETtv #Silwerskermfees: bit.ly/SSF13BT
kykNET TV retweeted
Vanjaar se Silwerskermtoekennings vir Film en TV word aangebied deur Rozanne McKenzie en Armand Aucamp.
Die toekennings gaan op Sondag 24 Augustus om 19:00 uitgesaai word net op @kykNETtv @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream: bit.ly/4kY4tjb #Silwerskermfees
kykNET TV retweeted
Die 13de @kykNETtv #Silwerskermfees se program is nou beskikbaar! Lees meer hier: bit.ly/SSF13Program
Trots geborg deur @OpenserveZA, @CityofCT, die Dagbreek Trust, Village ’n Life, en die @nfvfsa.
kykNET TV retweeted
Het jy ’n storie wat ’n dramareeks kan word? Is daar ’n leefstyl-, realiteits- of dokumentêre reeks, of fliek wat jy glo gemaak moet word?
Verkoop jou idee by die #kykNET @Silwerskermfees Silwermark: bit.ly/SilwerMark
Aansoeke open vandag en sluit op 6 Junie 2025.
kykNET TV retweeted
AANDAG alle opkomende en gevestigde filmmakers! Die @kykNETtv #Silwerskermfees 2026 soek vars talent én ervare hande om die volgende groot filmtreffers te skep!
Aansoeke vir die 14de #Silwerskermfees is nou oop.
Skryf nou in by silwerskerm.tv.
kykNET TV retweeted
Ons is diep hartseer oor die heengaan van Crystal Donna Roberts, geliefd vir haar rol in #Arendsvlei, #Fraksie, #Fynskrif en #KLOP. Haar nalatenskap sal voortleef in die stories wat sy vertel het en die harte wat sy aangeraak het. ❤
kykNET TV retweeted
The stage is set, the lights are up, and the excitement is in the air! Tonight, we welcome South Africa’s finest talents for an unforgettable evening at the SAFTAs18 Main Awards. Get ready for glamour, celebration, and the magic of storytelling! 🎬✨
#SAFTAs18 #MainAwards
kykNET TV retweeted
The countdown is almost over! In just 2 hours, South Africa’s biggest night in film and television begins. Get ready for an evening filled with glamour, excitement, and celebration of excellence! 🌟🏆
📺 Watch it live on SABC2 and Mzansi Magic!
#SAFTAs18 #MainAwards

























