Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
’n Stem vir die party van jou keuse, is nie ’n gemorsde stem nie! 💪💚🧡 Stem VF Plus op AL die stembriewe!
A vote for the party of your choice is not a wasted vote! 💪💚🧡 Vote VF Plus on all the ballot papers!
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
❗️Vote VF Plus on ALL the ballots!❗️🗳️ Vote VF Plus in this election!
❗️Stem VF PLUS op AL die stembriewe!❗️🗳️ Stem hierdie verkiesing beslis VF Plus!
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
‘n Man veg in ‘n hospitaal in Potchefstroom om sy lewe ná ‘n buitengewoon wrede plaasaanval tussen Potchefstroom en Ventersdorp en die VF Plus se meegevoel en gebede gaan uit na die slagoffer, mnr. Donovan Marx, en sy naasbestaandes.
Die besonderhede van die marteling van mnr. Marx is só ontstellend dat die VF Plus nie die besonderhede daaroor bekend wil maak nie. Hy is ook van agter in die rug geskiet en dokters het vanoggend nog probeer om die koeël te verwyder.
_______________
A man is fighting for his life in a hospital in Potchefstroom after an exceptionally brutal farm attack between Potchefstroom and Ventersdorp, and the Freedom Front Plus (VF Plus) offers its deepest condolences and prayers to the victim, Mr Donovan Marx, and his next of kin.
The details of how Mr Marx was tortured are so disturbing that the Freedom Front Plus does not wish to make them public. He was also shot in the back; doctors were still trying to remove the bullet this morning.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/2d9tshyp
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
🎙️Vrydagoggend op netradio.best @MulderCorn
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
Kom ons hou by die feite! Weet vir WIE jy stem💪 l Let’s stick to the facts! Know WHO you are voting for💪
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
❗️Stem op Al die stembriewe beslis VF Plus!🗳️ @MulderCorn
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
❗️Rapport-artikel: Koos Malan se bewerings is feitelik verkeerd! 🎙️ Dr. Corné Mulder gesels op @PretoriaFM @MulderCorn
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
❌ MOENIE JOU STEM SÓ MORS NIE!
Stem op alle stembriewe vir die party wat jou waardes en belange werklik verteenwoordig. Om sogenaamd ‘strategies’ te stem, is juis ’n vermorsing van jou stem indien dit beteken dat jy dit leen aan ’n party waarin jy nie glo nie. Maak die VF Plus sterker in jou munisipaliteit.
❌ DON’T WASTE YOUR VOTE THIS WAY!
On every ballot paper, vote for the party that truly represents your values and interests. So-called ‘strategic’ voting is, in fact, a waste of your vote if it means lending it to a party you do not believe in. Make the VF Plus stronger in your municipality.
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
Die VF Plus verwerp die dreigemente van die regering en minister Ronald Lamola om politieke teenstanders en burgerregtegroepe te muilband deur hul burgerskap te ontneem weens die sogenaamde verkondiging van “vals inligting”, met minagting.
Die verdere voorstel om opposisiestemme te vervolg weens "hoogverraad” bloot omdat hulle die waarheid oor Suid-Afrika op internasionale forums verkondig, is ook uiters gevaarlik en onaanvaarbaar.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/34h3kj7t
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
Die VF Plus in die Matlosana-plaaslike munisipaliteit het aan die direkteur van gemeenskapsveiligheid in die munisipaliteit, mnr. KD Boikanyo, gesê dit kan nie geduld word nie. vfplus.org.za/af/mediaverkla…
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
Vir Suid-Afrika is dit nou die kans om as 'n werklike RNE die land op 'n nuwe pad te plaas wat ons internasionale verhoudinge aanbetref. Niemand sal Suid-Afrika of die RNE verkwalik indien ons hiermee kies vir SA en sy mense eerste nie. @MulderCorn vfplus.org.za/af/jongste-nuu…
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
🎙️ VF Plus lewer kommentaar oor klagtes van hoogverraad teen @afriforum @MulderCorn
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
Ramaphosa nie van plan om Groenewald as minister te vervang
maroelamedia.co.za/nuus/sa-n…
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
Die VF Plus se nuutverkose Federale Dagbestuur. | The VF Plus' newly elected Federal Management.
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
🎙️ Nuutverkose leier van VF Plus youtu.be/B6YKHX1RtNM?si=hrEr…
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
🎙️ Dr. Corné Mulder onbestrede tot nuwe leier verkies youtu.be/myRxkF2sJp8?si=aDaf…
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
❗️Begrotingsrede: Die ware redes vir uitstel #Budget2025 #budgetsession2025 youtu.be/r-rc5QQf5EU?si=-juQ…
Vryheidsfront Plus NW / Freedom Front Plus NW retweeted
Politieke partye soos die DA en IFP het ‘n gulde kans verspeel om saam met die VF Plus te staan om in gevolge artikel 80 van die Grondwet die Grondwethof direk te nader om die grondwetlikheid van die Onteieningswet te toets. vfplus.org.za/af/jongste-nuu…













