Weiveld (@Weiveld) header
Weiveld (@Weiveld) profile picture

WAAR AFRIKAANS EN DANS GROOT WAS #Weiveld

Pretoria, South Africa
Joined February 2015
Photo by Weiveld (@Weiveld)Photo by Weiveld (@Weiveld)Photo by Weiveld (@Weiveld)Photo by Weiveld (@Weiveld)Photo by Weiveld (@Weiveld)Photo by Weiveld (@Weiveld)Photo by Weiveld (@Weiveld)Photo by Weiveld (@Weiveld)Photo by Weiveld (@Weiveld)Photo by Weiveld (@Weiveld)
Wat is jou planne vir Saterdag? Maak seker jy is in @Weiveld wanneer @RobbieWessels en sy orkes gaan musiek maak met alles van Leeuloop tot Bobjan. Sien jou daar! 🚩 https://teapawt.org/t.co/g7cgzKdJfj
1
2
Replying to @Weiveld
@Weiveld _ Bernice West wei by Weiveld Fri. 8 Apr, 2022 7:00pm - 11:00pm SAST _ Koop jou kaartjie nou: tickets.tixsa.co.za/event/be…
1
1
Lekker om weer tuis te wees! Dankie @Weiveld #RowweBliksem
1
3
1
27
Replying to @Weiveld
@Weiveld _ @AtTheBeachPTA Karlien van Jaarsveld by At The Beach Bar Wed. 23 Feb, 2022 6:00pm - 11:00pm SAST _ Koop jou kaartjie nou: tickets.tixsa.co.za/event/ka…
2
2
Replying to @Weiveld
@Weiveld _ Robbie Wessels by Weiveld Sat. 26 Mar, 2022 at 7:00pm - Sun. 27 Mar, 2022 at 1:30am SAST Koop jou kaartjie nou: tickets.tixsa.co.za/event/ro…
1
1
Ek is terug by my gunsteling kuierplek in Pta! Kom dans bietjie soos in die ou dae tot jou #TekkiesBrand saam met my en @Irene_Louise die Vrydag by @Weiveld en dalk ontmoet jy jou #VolgendeFout Kom geniet jouself #TeVeel want #DisHoeOnsRol. Jy lyk bietjie #Dors jou #rowwebliksem
1
5
1
12
Replying to @Weiveld
@Weiveld _ ELANDRé BY WEIVELD @RekordNewspaper @pretorianews @maroelamedia @GaloreSA Sat. 29 Jan, 2022 8:00pm - 11:30pm SAST _ Koop jou kaartjie nou: tickets.tixsa.co.za/event/el…
tickets.tixsa.co.za/event/be… _ 26 Nov 2021 _ @Weiveld Bernice West - Sonop-Blom youtu.be/RbqZBYym9-s via @YouTube
1
1
Replying to @Weiveld
@Weiveld @BrendanPeyper _ Brendan Peyper by Weiveld Fri. 10 Dec, 2021 6:00pm - 9:00pm SAST _ Koop jou kaartjie nou: tickets.tixsa.co.za/event/br…
1
1
𝗥𝗶𝗮𝗮𝗻 𝗕𝗲𝗻𝗮𝗱é 𝐋𝐢𝐯𝐞 @ 𝐓𝐡𝐞 𝐁𝐞𝐚𝐜𝐡 𝐁𝐚𝐫​ Aangebied deur @weiveld ​ Kom geniet 'n heerlike #KleinSaterdagOppieStrand saam met ons!​ Kom wees Spontaan en Vat ‘n Bietjie saam met ons!​ 🌴😎💃👨‍🌾​ Woensdag, 8 Desember 2021​ Geen onder 18's na 18:00 nie.
3
5
Vanmiddag vertel ek jou alles oor die #AfrikaansIsLekker konsert #ForThoseOnTheFrontLines @Weiveld FACEBOOK-BLAD🤳 – at Centurion, South Africa
3
13
Replying to @EarlyB_Music
@EarlyB_Music nou op die verhoog by @weiveld Die crowd is duidelik... #Entertainment #ShowTime
Replying to @Weiveld
@Weiveld loop pappa! 🙌😲🕺🍻
1
1
3
Daar is net 1 plek om more te wees in Pretoria vir die rugby die oggend en die GROOTSTE PARTYTJIE in die aand en dis @Weiveld . Kom kuier saam @appelmusiek ,@Jay_du_Plessis die oggend en @EarlyB_Music & @Snotkop_Henning die aand!
11
8
#HoeLykit Pretoria, is julle lus om julle #Potte te kom skud 2 November by @Weiveld Jy kry dalk net vir jou n #BenTen dan raak dinge #Souserig @Snotkop_Henning @EarlyB_Music
Sien uit om weer DEEL te wees van die kinder fees @afrgaanklein in Pretoria 5 oktober by @Weiveld Kaartjies beskikbaar die vrydag by @iTicketsSA SLEGS 2 vertonings
1
5
5
Weiveld retweeted
Hoërskoolleerlinge moenie 1 September Beeld se Loopbaanskou misloop nie. Kom vind meer uit oor studierigtings en geniet @FrancoisVanCoke en @TussenSterre se optrede by @Weiveld. Kry jou kaartjies teen R90 by @tixsa_co_za.
6
3
Weiveld retweeted
Is jy onseker oor jou loopbaan ná matriek? Dan is Beeld se Lente Matriek-ekspo op 1 September by @Weiveld, #Pretoria die plek waar jou vrae beantwoord sal word. @FrancoisVanCoke en @TussenSterre gaan ook optree so kry jou kaartjies by @tixsa_co_za.
5
3