Pinned Tweet
FunkyKaans for your body😁😁😁 I’m loving the response to the album! @UMGSA @UMGMusiek
EarlyB.lnk.to/Funky-Kaans
Okay it’s been a minute, but I’m back with a story👇
youtu.be/Q3tCl5Xg1U0
@AfrIsGroot @SAHipHopMagcoza @sahiphop247 @SAMusicZone @AfrikaansM @expressoshow @SAMusicNewsMag
Die Naweek het ek ‘n preview van my nuwe track gedoen saam Justin Vega… Glo my wanne ek sê ek gaan die ding uit mekaar uit ruk wanne dit drop mybra!!!
😁🍪 @UMGMusiek @UMGSA
#EarlyBMusic
#liefdebydiedam2023
#NewMusicLoading
#IsVannieDalAfMeisie
I enjoyed this one💯
Replying to @CapeTown_Bru
The General & Commander-in-Chief on 'RealCarBars'.
@EarlyB_Music
Truly is nothing like him. Effortlessly a champion.
Amsterdam se lug is Baie skoon, daai is een ding wat ek kan wys… Maar asem te diep verby ‘n coffee shop, dan is alles skuins!!!
@Iamsterdam @AfrikaansM
#EarlyBMusic
#EksDankbaar
#amsterdam
#VannieDalAfMeisie
It’s been a minute!! Just a few more days to a lekke jol in Amsterdam!! 11 May at @melkweg is gonna be a vibe! Ons gaan groot💯💯 @SAHipHopMagcoza @Iamsterdam @peachvanpletzen @SAMusicZone @AfrikaansM @
Early B Music retweeted
When @seanmunnick dropped himself & @EarlyB_Music in a BoilerRoom living rent free in my mind for years now.
Early B Music retweeted
Lekker jy! @EarlyB_Music brought the gees and jol to #GalaxyKDay 👏👏👏
Stream LIVE: kfm.co.za/kday/watch.html
#GalaxyKDay x @SamsungMobileSA
Presented by @SamsungSA and Kfm 94.5 ✨
🙌🙌💯
Rainbow over #GalaxyKDay. What a lovely celebration of South African music, food and gees. Shoutout to my man @EarlyB_Music and Justin Vega who rocked this beautiful #CapeTown crowd.
Appreciate it boss. I really enjoy it so much!
Been absolutely loving @EarlyB_Music hosting "My ma kook beter as joune" on @kykNETtv
Absolutely hilarious host unnerving guests.
Great concept on this show, hope to see tons more.
Onwards and upwards Brown Boy.
Okay right kom ons skop die eerste een vir die jaar af in Pe.. Ek kom om die ding te ruk by die Cricket, so ek Check julle later by St Georges Park..
Die gaan Nca wees, PE steek uit!!!😁
#isvanniedalafmeisie
#SA20League
Hehehe Netherlands, we are on the way
'Meet and greet' met @EarlyB_Music en #VanPletzen! Maak kennis met drie van de grootste namen in de Afrikaanse muziekscene met een live Q&A and signeersessie in het Zuid-Afrikahuis op dinsdag 7 juni!
Aanmelden via: zuidafrikahuis.nl/product/me…
#ZuidAfrika #Afrikaans #Muziek
Joh Gister was die weekend mooi afgesluit Met ‘n surprise performance by Liefde By Die Dam!
Die lurv was superb!Dankie Almal wie gekom het & die organizers wie die bou bymekaar gesit het💯
Dit was Lekker🙏🏼🙌🏼 @UMGSA @SACelebTweets
#lbdd2022
#EarlyBMusic
#isvanniedalafmeisie
Hoyaaa!!! OUDTSHOORN!!
Ek sien julle Vanaand 20:00 by die @KKNKfees dan is ek more by @spoegwolf se 10jaar anniversary in PTA by die Monte Dome!
Moet jou nou nie laat maak nie, steek uit as jy wil saam party!
#EarlyBMusic
#kknk
#justinvega
#spoegwolf
#isvanniedalafmeisie
Ek Staan en dink hoe die ding gaan ruk in Pretoria vir #10jaarvanspoegwolf ek hoop julle het al julle tickets. Ek join ‘n hele paar leka mense om die manne se anniversary te vuur! Steek uit, moet nie bang wees nie! 2 April by Monte Dome Pretoria @spoegwolf
#isvanniedalafmeisie
Early B Music retweeted
It’s time to dress up and get down with the NMB Stadium Autumn Music Explosion!
GET TICKETS ONLINE | Quicket 👉bit.ly/3ibiD2l
#NMBStadium #AutumnMusicExplosion
Early B Music retweeted
.@Bittereinder, @EarlyB_Music and @TimBeumers are comfortable at the top. Hit play on their new track #HoogsteBome 🌳 spotify.link/PN0AIyYShob
Whoop Whoop!! Kyk Wie steek uit in die nuutste Taalgenoot met ‘n gevaarlike trike!! Roep dit Soma die “Rapmobile”. Maak seker julle kry julle hande op die een.
📸 André Badenhorst Dankie mybra dit het Gevaarlik uit gekom
Dankie Taalgenoot, Dankie Almal!!!
#isvanniedalafmeisie
In die jongste uitgawe van Taalgenoot is die formidabele kletsrymer Early B op die voorblad. Ons stel lesers voor aan ons nuwe rubriekskrywer, Zelda Bezuidenhout en stel 20 vrae aan digter Hilda Smits. Lees hier: adobe.ly/3q3uTX3
#Afrikaans @EarlyB_Music
Dedicate die Een vir die ladies..
Album: FunkyKaans
Track 10: Niemand Soos Jy Nie
#happyinternationalwomensday
#breakthebias
#EarlyBMusic
#isvanniedalafmeisie
@AfrikaansM @UMGSA @SACelebTweets @sahiphop247 @finessetydskrif @huisgenoot
Early B Music retweeted
Replying to @EarlyB_Music
@EarlyB_Music het die skare op hulle voete!
Die energie en die musiek pomp klip hard en as jy nie hier is nie MIS JY GROOT UIT! Kom sing, kom dans en spring saam met ons! 🥳🥳
Kaartjies is by die hekke beskikbaar asook aanlyn hier → bit.ly/3qG34Vy
#Proetoria #Fees
Early B Music retweeted
Early B is hier om die potte te skud!
Die anties soek 'n Ben 10 maar ons soek vir @EarlyB_Music op die verhoog! Vang hom om 13:15 op die verhoog by die Proe'Toria Fees en kuier lekker saam!
Kaartjies is by die hekke beskikbaar asook aanlyn hier → bit.ly/3qG34Vy




























